ShinNix Hokkie

ShinNix Hokkie

Share

Hokkie Shinliners

Photos from ShinNix Hokkie's post 10/02/2026

Hokkie Shinliners
Kies jou kleur
Help vir sweet, skuur en uitslag
Nogsteeds teen R120pp
Kontak ons vir span afslag
Chantal
0661313084

Photos from ShinNix Hokkie's post 24/06/2025

Ons wys graag vir u van ons nuwe Shinliners - ons het voorraad om aan spanne te voorsien. Bestel asb betyds terwyl voorraad hou. Laat weet vir ons wanneer u 'n hokkie toernooi aanbied en ons sal graag 'n stalletjie doen by die geleentheid. Ons Shinliners verkoop steeds vir R120 per paar - vra gerus vir afslag wanneer u vir 'n span koop of 10 pare of meer aankoop.

Photos from ShinNix Hokkie's post 04/03/2025
Photos from ShinNix Hokkie's post 06/01/2025

Ons wys graag vir u van ons Shinliners - ons het voorraad om aan spanne te voorsien. Bestel asb betyds vir die hokkie seisoen. Laat weet vir ons wanneer u 'n hokkie toernooi aanbied en ons sal graag 'n stalletjie doen by die geleentheid. Ons Shinliners verkoop steeds vir R120 per paar - vra gerus vir afslag wanneer u vir 'n span koop of 10 pare of meer aankoop.

21/10/2024
09/10/2024

Hokkie Shinliners/Hockey Shinliners
Help teen sweet en skaaf (Shinpad dermatitis)
Kry jou funky shinliners nou of koop vir jou span en vra vir afslag
per paar

19/09/2024

Kom besoek ons stalletjie vir shinliners by NWU Astro hierdie naweek. Voorspoed aan al die hokkiespanne wat deelneem aan die "Champ of Champs".

17/07/2024

✨️Nuwe voorraad✨️
Hokkie Shinliners @ R120 per paar
Kom besoek ons die naweek Vrydag en Saterdag by by
Of bestel per whatsapp

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Potchefstroom?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Website

Address


Potchefstroom
2531