Gauteng-Noord Varswater Oewerhengel Vereniging

Gauteng-Noord Varswater Oewerhengel Vereniging Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Gauteng-Noord Varswater Oewerhengel Vereniging, Amateur Sports Team, Munisipale rolbal klub, Annie Botha laan, Pretoria central.

Ons bevorder en ondersteun alle fasette van varswater-oewerhengel in Gauteng Noord.
🎣 Fasette:
Oewerhengel
Feederhengel
Karphengel
Gestremde hengel
Kol- & Vergooi

01/10/2026
Baie geluk aan die Gauteng-Noord Senior A-span met die klinkende oorwinning by die Friendly! 🏆🥇​'n Baie geluk ook aan di...
29/09/2026

Baie geluk aan die Gauteng-Noord Senior A-span met die klinkende oorwinning by die Friendly! 🏆🥇

​'n Baie geluk ook aan die Meester A-span met julle silwermedalje 🥈 en die Senior C-span wat die brons🥉 huistoe bring!

​Dit is duidelik dat Leeuplaas se water en daardie pragtige grasgraskarpe behoorlik saamgespeel het—veral met daardie massiewe monster van 10.41 kg vir Sono en die pragtige 8.6 kg vir Jannie! 🎣💥

🏆Baie geluk aan die Seniors wat die beker wen in die Seniors vs Meesters kompetisie.🏆

​Mooi so, Gauteng-Noord! Trots op julle uitstekende prestasies en spanwerk! 🔵⚪️

Hier is die opsomming van die Geheel Transvaal se A-Afdeling uitslae. Baie geluk aan die wenners🎣1. Gauteng 🥇2. Sentraal...
26/09/2026

Hier is die opsomming van die Geheel Transvaal se A-Afdeling uitslae. Baie geluk aan die wenners🎣
1. Gauteng 🥇
2. Sentraal Gauteng 🥈
3. Mpumalanga 🥉
4. Gauteng-Noord
5. Noordwes

B Afdeling:
1. Gauteng🥇
2. Noordwes🥈
3. Mpumalanga 🥉
4. Sentraal Gauteng
5. Gauteng-Noord

en C Afdeling:
1. Gauteng 🥇
2. Gauteng Noord 🥈
3. Sentaal Gauteng🥉

en ons Meester Dames het 'n 3de🥉 plek behaal.

Address

Munisipale Rolbal Klub, Annie Botha Laan
Pretoria Central
0084

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gauteng-Noord Varswater Oewerhengel Vereniging posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Gauteng-Noord Varswater Oewerhengel Vereniging:

Shortcuts

Share