Absolut Menlo-Tennis

Absolut Menlo-Tennis

Share

• Ons streef die hoogste na •
• Op julle merke - Tennis sonder perke •

Photos from Absolut Menlo-Tennis's post 21/08/2026

Die Hoërskool Menlopark se ABSOLUT MENLO-Tennistoernooi het afgeskop met groot gees en baie entoesiasme. Hierdie REUSEtoernooi sluit 16 seun- en 16 dogterspanne van reg oor die land in. Menlo se graad 11-leerders was daar om te sorg vir gees en vreugde tydens die openingseremonie!
Geluk aan al die spanne met spangees, sportmangees en puik tennis! Dit is 'n voorreg om hiervan deel te wees!
Dankie aan die Menlo-personeel wat hierdie toernooi elke jaar ACE!
🎾🎾🎾

20/08/2026

ACE-koud of Uys-koud in die Oos-Kaap... 😉🤣
Marilie Moolman-Tennistoernooi, Cradock.

19/08/2026

O/15-Pretoriaskoletoernooi

Drihan de Klerk
Ulrick Jacobsen
Ethan Oosthuizen
Edrich Smit
Reuben Spies
Erich Esterhuyse
Chris Muller

Ons seuns vaar uitstekend.
Uitslae:
1. Paul Roos Gimnasium
2. Afrikaanse Hoër Seunskool
3. Grey College
4. Die Hoërskool Menlopark
5. Potchefstroom Gimnasium
6. Kearsney College
7. Helpmekaar Kollege
8. Hoërskool Waterkloof
9. Hoërskool Garsfontein
10. St.Benedict's College

19/08/2026

19/08/2026

O/15-Pretoriaskoletoernooi

Drihan de Klerk
Ulrick Jacobsen
Ethan Oosthuizen
Edrich Smit
Reuben Spies
Erich Esterhuyse
Chris Muller

Photos from Absolut Menlo-Tennis's post 12/05/2026

NWU-Skolesportreeks 💙🤍❤️

SENIOR A

Megan Fourie, Sonel Maritz, Nina Jansen van Vuuren, Nelia Theron & Melissa Meyer.
Joshua Smit, Kelly Mostert, Markus de Jager, Ruben Lourens & Drihan de Klerk.

Photos from Absolut Menlo-Tennis's post 11/05/2026

NWU-Skolesportreeks 💙🤍❤️

SENIOR A spook sake uit en word as naaswenners gekroon.
SENIOR B kom in die finaal teen Hoërskool Waterkloof te staan en tree as wenners uit die stryd. Baie geluk!

Menlo-Tennis eindig algeheel 2de. Die punteverskil tussen goud en silwer was slegs `n halwe punt! 😮

Photos from Absolut Menlo-Tennis's post 11/05/2026

NWU-Skolesportreeks 💙🤍❤️

SENIOR B kom in die finaal teen Hoërskool Waterkloof te staan en tree as wenners uit die stryd. Baie geluk!

Mika Keet, Danika Geyser, Liané Smit, Milan Minnaar & Abigail Prinsloo.
Ulrick Jacobsen, Dorian de Jong, Erich Esterhuyse, Reuben Spies & Ethan Oosthuizen.

Photos from Absolut Menlo-Tennis's post 19/04/2026

Die heel 1ste Absolut Menlo-laerskoletoernooi het die afgelope naweek afgeslaan!

Baie dankie aan al die deelnemende skole! Wat `n voorreg om te sien hoe jong tennisspelers hul liefde vir ons sport uitleef! Tot volgende jaar!
🎾💙🤍❤️

Lynnwood Laerskool
Laerskool Menlopark
Laerskool Elarduspark
Laerskool Tygerpoort
Laerskool Hennopspark
Laerskool Pietersburg-Oos
Laerskool Kanonkop

Photos from Absolut Menlo-Tennis's post 19/04/2026

Die Hoërskool Menlopark het die heel eerste ABSOLUT MENLO-LAERSKOLETOERNOOI met groot sukses aangebied. Die laerskole se spanne het sake met groot entoesiasme uitgespook. Baie geluk aan elke speler wat voluit deelgeneem het! Dit was waarlik 'n tennistoernooi vir die boeke.
Dankie aan Menlo se tennispersoneel vir hierdie ongelooflike geleentheid van tennisvreugde en nuwe vriendskappe!
🎾🎾🎾

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Pretoria East?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Address


412 Atterbury
Pretoria East
0081

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 13:00