09/05/2026
6 Mei 2026
Besigheidsliga begin
Groot suskes
Lekker burgers.
Rolbal klub vir jonk en oud
09/05/2026
6 Mei 2026
Besigheidsliga begin
Groot suskes
Lekker burgers.
21/03/2026
Wonderboom Rolbalklub. 2026 BGN MEN'S NOVICE SINGLES. BEST club North of the mountain. Facilities, greens and members. Perfect combination.
01/10/2025
Baie geluk aan Lian Bootha, Gerhard Botha, Eric Kritzinger, Raiden Schoeman en Henog Swanepoel wat gekies is vir die BGN 0/15 Blue squad. Barend Bootha, Imke Botha, Anchen Coetzee, Alicia Noeth, Janko Pretorius en Ruan van der Merwe wat vir die BGN 0/18 Blue Squad gekies is! 11 Junior spelers van Wonderboom is n toonbeeld van harde werk en toewyding! Trots op julle!
21/07/2025
Gauteng Ope Wonderboom Rolbalklub 2025
Dames viere 20 Jul
80 spelers
Suksesvolle 3 weke
Gewees!!!!!!
05/07/2025
GAUTENG OPE
Gemengde Pare 4 Julie 2025
09/05/2025
Skryf vroegtydig in.
Soos verlede jaar gaan weer heerlike dag wees
06/03/2025
Wonderboom Rolbal is bevoorreg om nie minder nie as 7 juniors in die BGN Inter Distrikte span vir 0/15 en 0/18 te hĂȘ. Die Nasionale Inter Distrikte kampioenskappe is vanaf 29 Maart tot 1 April 2025. Die klub het besluit om elke speler met n BGN baadjie te borg. Wonderboom is baie trots op julle en dit bewys dat harde werk en ure op die baan altyd beloon word! Op die foto is twee van die afrigters nl. Hannes Pretorius en Gideon Botha saam met ons president Eugene Bezuidenhoudt. Ander afrigters betrokke by die BGN spanne van Wonderboom is Danie van Greunen, Joan van Greunen ook Berna Schoeman. Die spelers is Janko Pretorius, Henog Swanepoel, Imke Botha, Barend Bootha, Gerhard Botha, Dian de Klerk en Rayden Schoeman! Ons staan bankvas agter julle!
29/11/2024
Fondsinsameling pryse van span 28 tot nr 1. Wenner Peet Prinsloo en sy span.
Baue geluk julle
Hier kry alle spanne pryse.
29/11/2024
Wonderboom Rolbalklub se laaste Fondsinsameling vir 2024.
Heerlike dag.
Some interesting predictions for this weeks league! Lets go Wonderboom!! LOTS to
Play for!!
| Tuesday | 09:00 - 12:00 |
| Wednesday | 14:00 - 17:00 |
| Saturday | 14:00 - 17:00 |