10/12/2022
KOM MAAK N DRAAI BY ENGELBRECHT GEELVET BILTONG VIR BILTONG SOOS DIT MOET WEES...CHERRY CABANOSSI, CHILLI CABANOSSI EN GEEL VET DROEWORS..........662 PRESIDENT STEYN ST WOLMER
Lekker Biltong teen n lekker prys! Geelvet Biltong te koop in Theresapark Pretoria.
10/12/2022
KOM MAAK N DRAAI BY ENGELBRECHT GEELVET BILTONG VIR BILTONG SOOS DIT MOET WEES...CHERRY CABANOSSI, CHILLI CABANOSSI EN GEEL VET DROEWORS..........662 PRESIDENT STEYN ST WOLMER
Ons maak altyd seeker julle kry net die beste daar sal daar eers weer die naweek biltong wees kom maak n draai voor dit te laat is
08/10/2022
Kom kom maag gou voir dit te laat is ds nou mos geel vet
06/10/2022
Lekker geelvet biltong opad vir die naweek jipeee kom kry gou
23/09/2022
🔥BRAAI DAG🔥
Lekkerste Wilds Boerewors vir Braaidag GEEN soya of fillers nie.
Kom maak n draai more en proe sommer die lekkerste gerookte kaas wors 🧀🔥
23/09/2022
Lekker opgestock met Geelvet Biltong vir die naweek
23/09/2022
BRAAI DAG SPECIAL😎
GEROOKTE EN GEPEKELDE HEEL HOENDERS REG OM TE BRAAI R80 PER HEEL HOENDER
KLAAR GAAR, GEPEKEL EN GEROOK R100 PER HEEL HOENDER.
21/09/2022
Kom maak Saterdag n draai by ons vir die lekkerste lekker🤤
662 President Steyn str
17/09/2022
Heerlike gerookte wilds kaas wors beskikbaar.
Cabanossi en Biltong ook beskikbaar 🤤
As gevolg van Bek en klou seer sukkel ons om goeie kwaliteit biltong vleis te kry, ons vra onverskoning vir die min biltong voorraad.
Ons het egter nog lekker droewors, cabanossi en sal teen die naweek weer lekker wilds maal vleis en wilds boerewors he 😎
27/08/2022
Kom Kry jul biltong vandag oop tot 2uur.
662 President Steyn str Pretoria Noord
27/08/2022
Heerlike Wildsvleis beskikbaar 👌
Beperkte voorraad beskikbaar