31/10/2023
Yaga - marketplace for preloved fashion Making your dreams come true. With little bit of magic everywhere. Life is short enjoy it!!! Contact me if interested ** Happy Shopping**
Selling Rugby memobelia off the Springboks
31/10/2023
Yaga - marketplace for preloved fashion Making your dreams come true. With little bit of magic everywhere. Life is short enjoy it!!! Contact me if interested ** Happy Shopping**
30/10/2023
Vriende besoek die vlg link vir mooi geskenk idees. Kooperatiewe geskenke ook beskikbaar teen billike pryse
Yaga - marketplace for preloved fashion Making your dreams come true. With little bit of magic everywhere. Life is short enjoy it!!! Contact me if interested ** Happy Shopping**
09/07/2023
08/07/2023
Tannie Poppie van Kokkedoor se lemoengegeurde beesstert met okkerneute
(Lewer 4 – 6 porsies)
BESTANDDELE:
45ml (3e) kookolie
2.5 kg beesstert, in stukke gesny
100ml koekmeelblom
3ml (⅟2 t) Aromat)
Sout en varsgemaalde swartpeper na smaak
30ml (2e) botter of margarien
2 uie, gekap
2 selderystingels, gekap
4 knoffelhuisies, geskil en fyngekap
250ml (1k) droë wit wyn
250ml (1k) vleisaftreksel
2 stukkies lemoenskil
10ml (2t) suurlemoensap
8 takkies vars pietersielie
Vars tiemie en basiliekruid na smaak
1 lourierblaar
80ml (⅓k) rooi wynasyn
45ml (3e) ligte bruinsuiker
400g blik tamaties
50g (125ml) okkerneute
METODE:
Verhit die olie in ‘n groot swaarboomkastrol en braai die beesstert tot bruin.
Verwyder uit die kastrol.
Meng die koekmeelblom en geurmiddels en rol die gebraaide beesstert daarin.
Voeg die botter by die olie in die kastrol en soteer die uie, seldery en knoffel tot sag.
Plaas die beesstert in ‘n gietysterpot en voeg die uiemengsel by.
Voeg die res van die bestanddele, behalwe die wynasyn, bruinsuiker, tamaties en neute by, en prut 2- 3 ure lank of tot sag. Meng die wynasyn en bruinsuiker en voeg saam met die tamaties by die beesstert. Plaas in die oond en bak ongeveer 30min lank op 180°C.
Roer die okkerneute by en sit voor met ‘n aartappelgereg en heerlike groente.