05/05/2024
Noordelikes Rugby Klub
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Noordelikes Rugby Klub, Rugby Stadium, Noordelikes Rugby Klub Jopie Fourie str . Pretoria Noord, Pretoria.
05/05/2024
05/05/2024
3 uit 3 vir Noord .
N goeie dag vir Noordelikes op die veld met die begin van die Presidents Liga waar al 3 spanne geseevier het.
Die Rooi Masjien het met hulle 1st Liga wedstryd van die seisoen teen Eersterust n duidelike boodskap uit gestuur dat hulle vanjaar n span gaan wees om mee rekening te hou.
Met n weg wedstryd by Eersterust wat nooit maklik is nie en die 1st helfte wat net nie lekker aan die gang kon kom nie was Eersterust baie ongelukkig om nie punte te kon aan teken nie en moes Noordelikes verdedig vir als wat hulle werd is om te keer dat Eersterust die doellyn oor steek en slegs soliede Verdediging het verhoed dat Eersterust enige punte kon aanteken en die twee spanne kon water gaan drink met Noordelikes wat halftyd 24 0 voor geloop het.
Eersterust gaan verseker nie na hierdie groot nederlaag lĂȘ nie en sal baie beslis op staan en wys dat hulle wel n span is om mee rekening te hou.
Morne van der Westhuisen wat soos n brandende kool in die oond was het met sy krag en storm lopies beindruk en is met 2 pragtige driee beloon en het gewys dat sy span nie gaan terug hou nie.
Met nuwe krag en gees het die Rooi Masjien die 2d helfte begin en Eersterust totaal oorrompel en 59 punte aan geteken en in totaal 13 driee gedruk het waarvan 9 verdoel is en die wedstryd 83 5 gewen.
Daar was verskeie uitblinkers gewees soos Morras 2 driee , Jarred Enslin 4 driee, Nathan Coetzee 3 driee , Vauhn Vassis, Bernus Hanefey wat n derduiwel in die vaste Los was .
Die Afrigers Dillan Hanafey en Riaan van Greunen was gelukkig met die wen maar het dit duidelik gemaak dat daar nog harde werk gedoen sal moet word want die wedstryde word nie makliker nie.
Die 2d Span van Eersterust moes ongelukkig onttrek en Noordelikes het die punte gekry.
Noordelikes 40 Eersterust 0
Die 3d Span onderleiding van hul Afrigter Kobus Olivier wat in die Reserwe liga teen die ander Klubs se 1st spanne speel is besig om hulle voete te vind na 2 groot nederlae .
N goeie oorwinning van 48(17) 12 (5) oor Mamelodi en vorige wen teen Quins 4 sal verseker die spelers se self vertroue laat groei en kan hulle net beter word en uitsien na die res van die seisoen.
Man van die wedstryd :
1st span Jarred Enslin
3d Span
Angulo Vieira
04/03/2024
Baie dankie aan al die Klubs ,Borge, Spelers, Toeskouers Medies en Skeidsregters wat die Rugby dag suksesvol gemaak het.
21/11/2023
Baie geluk aan al die Spelers,
Afrigters en Bestuur wat beloon is met julle Harde werk in 2023.
Baie geluk aan ons Nuwe Afrigters vir 2024 :
Wil jy 3d Span Speel ;
Kom sluit aan by die Legendes wat die 3d Span gaan Afrig ;
Jaco Fourie
Wickes Venter.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Culinary Team
Attire
Contact the business
Telephone
Website
Address
Noordelikes Rugby Klub Jopie Fourie Str . Pretoria Noord
Pretoria