Bosveld Woonwaens

Directions Website Contact the business

Bosveld Woonwaens ✅️Koop en Verkoop van skoon gebruikte Woonwaens

💰Bank Finansiering beskikbaar

☎️012 943 1923 / [email protected]

Koop en Verkoop van skoon gebruikte woonwaens, boswaens en sleepwaens. Herstel, diens en seel van woonwaens.

21/10/2026

Desember kom vinniger as wat jy dink. Is jou woonwa al reg vir die vakansie?

Kom stap saam met ons deur die werf by Bosveld Woonwaens en kyk wat beskikbaar is. Van kompakte gesinswoonwaens tot groter modelle – daar is verskillende opsies om van te kies.

Sien jy een waarvan jy hou? Stuur vir ons ’n WhatsApp. Ons stuur vir jou die prys, foto’s en al die besonderhede sodat jy rustig kan besluit.

Hoekom Bosveld Woonwaens?

✅ Elke eenheid word deeglik nagegaan
✅ Professioneel gediens en geseël
✅ 6 maande waarborg
✅ Finansiering beskikbaar op ou én nuwe modelle

By Bosveld Woonwaens kry jy ook:

✅ Gebruikte woonwaens en sleepwaens
✅ Herstelwerk en diens
✅ Landwye aflewering

Moenie wag tot die Desemberstormloop nie. Stuur vandag vir ons ’n boodskap of kom maak ’n draai by die werf.

📍 Zambesi Motor City, Montana, Pretoria
📞 012 943 1923
🌐 bosveldwoonwaens.co.za

Bosveld Woonwaens – maak jou reg vir jou volgende avontuur.

🛡️2015 Jurgens Xcape🛡️In very good condition!! ✅Sleeps 2✅Full Tent✅National Luna Fridge/freezer ✅Geyser 220v and Gas✅Bas...
21/10/2026

🛡️2015 Jurgens Xcape🛡️
In very good condition!!

✅Sleeps 2
✅Full Tent
✅National Luna Fridge/freezer
✅Geyser 220v and Gas
✅Basin with running water
✅️Gas Stove
✅Gas Bottle
✅Jerry Cans
✅Sparewheel
✅Serviced and re-sealed

💰 Finance can be arranged
👍🏻Trade in's welcome

R219 900

🔥Bosveld Woonwaens 🔥
☎️ 076 831 2416
📧 [email protected]

⛺ VOL TENTE BESKIKBAAR BY BOSVELD WOONWAENS!⛺Ons het 3 volledige tente beskikbaar! 🤩🔹 Jurgens Exclusive – Pienk & Turquo...
20/10/2026

⛺ VOL TENTE BESKIKBAAR BY BOSVELD WOONWAENS!⛺

Ons het 3 volledige tente beskikbaar! 🤩

🔹 Jurgens Exclusive – Pienk & Turquoise: R10 000
🔹 Jurgens Exclusive Africa Motief – R15 000
🔹 Penta/Palma Vol Tent – Pienk & Turquoise: R10 000

📍 Kom maak 'n draai by Bosveld Woonwaens en kry joune voor dit weg is!

📲 WhatsApp ons gerus vir meer inligting!
064 537 4521

🚛 BOSVELD VERVOER DIENSTE – KAAPSTAD-ROETE BESKIKBAAR!Beplan jy om ’n woonwa, boot of enige ander geskikte vrag op ’n sl...
16/10/2026

🚛 BOSVELD VERVOER DIENSTE – KAAPSTAD-ROETE BESKIKBAAR!

Beplan jy om ’n woonwa, boot of enige ander geskikte vrag op ’n sleepwa te vervoer? Ons is op pad Kaapstad toe en het plek beskikbaar! 🏕️🚤

🔹 Vervoer van woonwaens
🔹 Bote en jetski’s
🔹 Vrag op sleepwaens
🔹 Enige ander geskikte items wat vervoer benodig

BONUS! Ons het ook ’n oop bakkie beskikbaar op die terugrit! 📦

Maak gebruik van hierdie geleentheid en bespreek jou vervoer teen ’n mededingende tarief.

📲 Kontak ons vandag vir ’n kwotasie!

Bosveld Vervoer Dienste
Betroubare vervoer. Persoonlike diens. Ons stap die ekstra myl!

📞 WhatsApp: 064 537 4521

Wie is ons?Die storie agter Bosveld WoonwaensBosveld Woonwaens het meer as 10 jaar gelede begin as ’n droom tussen twee ...
16/10/2026

Wie is ons?

Die storie agter Bosveld Woonwaens

Bosveld Woonwaens het meer as 10 jaar gelede begin as ’n droom tussen twee vriende met ’n gedeelde passie vir woonwaens en die kampbedryf. Wat aanvanklik by die huis begin het, het met harde werk, toewyding en deursettingsvermoë gegroei tot die besigheid wat ons vandag is — en ons groei steeds van krag tot krag!

Vir ons gaan dit oor veel meer as net die verkoop van woonwaens. Dit gaan oor mense, vertroue en die liefde vir wat ons doen. Ons streef daarna om elke kliënt met die beste moontlike advies, diens en ondersteuning by te staan.

Ons ontvang daagliks oproepe van mense wat bloot raad nodig het — en dit is vir ons ’n voorreg. Ons glo nie goeie diens eindig wanneer ’n woonwa verkoop is nie. Ons passie dryf ons om te help, kennis te deel en altyd daardie ekstra myl te stap.

Daarom word al ons woonwaens verkoop met ’n 6 maande waarborg, en beskik ons oor ’n volledig toegeruste werkswinkel met ’n span bekwame, hardwerkende mense wat trots is op hul werk.

Ons glo in eerlike advies, gehalte diens en ’n persoonlike benadering. Of jy nou op soek is na jou eerste woonwa, ’n opgradering beplan of bloot ’n bietjie raad nodig het — ons is hier om te help.

Van twee vriende se droom tot ’n besigheid gebou op passie, harde werk en vertroue.

Ons is Bosveld Woonwaens. Meer as net woonwaens — ons bou verhoudings, deel ons kennis en stap graag die ekstra myl vir elke kliënt.

🏕️ ONS IS PROPVOL MET VOORRAAD! 🚐🌿Op soek na jou volgende woonwa of boswa? Bosveld Woonwaens is propvol voorraad – iets ...
16/10/2026

🏕️ ONS IS PROPVOL MET VOORRAAD! 🚐🌿

Op soek na jou volgende woonwa of boswa? Bosveld Woonwaens is propvol voorraad – iets vir elke kampeerder, elke begroting en elke avontuur!

Of jy nou 'n eerste woonwa soek, 'n boswa vir die wildtuin, of iets groter vir die hele gesin – ons het 'n opsie wat by jou kampstyl pas.

📍 Kom kuier gerus by ons en stap deur ons groot voorraad. Ons help jou graag om die perfekte woonwa te vind.

Bosveld Woonwaens
Unit 11, Zambesi Motor City, Montana.

🚐 Kom kyk, vergelyk en ry dalk huis toe met jou droomwoonwa!

🛡️ 2013 Sprite Swing🛡️In very good condition!! ✅Sleeps 4✅Full tent✅Full size Fridge/freezer✅Aircon✅Basin with running wa...
16/10/2026

🛡️ 2013 Sprite Swing🛡️
In very good condition!!

✅Sleeps 4
✅Full tent
✅Full size Fridge/freezer
✅Aircon
✅Basin with running water
✅️Microwave
✅Sparewheel
✅NO Woodrot
✅Serviced and re-sealed

R189 900

🔥Bosveld Woonwaens 🔥
☎️ 076 831 2416
📧 [email protected]

‼️Your next adventure deserves nothing less than extraordinary.‼️🛡️ 2018 Destination Magic🛡️In absolute immaculate condi...
15/10/2026

‼️Your next adventure deserves nothing less than extraordinary.‼️

🛡️ 2018 Destination Magic🛡️
In absolute immaculate condition!!

✅Sleeps 4
✅Original Tent
✅Fridge/freezer
✅Basin with running water
✅Fully Equipped Shower/Bathroom
✅️Gas Stove
✅️Microwave
✅️TV
✅Geyser
✅Rear View Camara
✅Mag Wheels
✅Electronic self levelling jacks
✅Movers
✅Anti-sway control
✅Victron Energy Inverter
✅Gas Bottle
✅Aircon
✅Sparewheel
✅Serviced

💰 Finance can be arranged
👍🏻Trade in's welcome

🟢🟢🟢R599 900🟢🟢🟢

🔥Bosveld Woonwaens 🔥
☎️ 076 831 2416
📧 [email protected]

🛡️ 2016 Sensation Anee🛡️In absolute immaculate condition!! LUXURY ON WHEELS! ✅Sleeps 4✅Original Tent✅Double Door Fridge/...
14/10/2026

🛡️ 2016 Sensation Anee🛡️
In absolute immaculate condition!!

LUXURY ON WHEELS!

✅Sleeps 4
✅Original Tent
✅Double Door Fridge/freezer
✅Basin with running water
✅Fully Equipped Shower/Bathroom
✅️Gas Stove
✅️Microwave
✅️TV
✅Geyser
✅Mag Wheels
✅Gas Bottle
✅Aircon
✅Sparewheel
✅Serviced

💰 Finance can be arranged
👍🏻Trade in's welcome

R519 900

🔥Bosveld Woonwaens 🔥
☎️ 076 831 2416
📧 [email protected]

🚐 OP SOEK NA JOU VOLGENDE KARAVAAN? 🏕️By Bosveld Woonwaens het ons ’n wye verskeidenheid karavane om van te kies!Kom loe...
12/10/2026

🚐 OP SOEK NA JOU VOLGENDE KARAVAAN? 🏕️

By Bosveld Woonwaens het ons ’n wye verskeidenheid karavane om van te kies!

Kom loer gerus by ons in en vind die een wat perfek by jou en jou gesin se kampbehoeftes pas. 🌿☀️

📍 Zambesi Motor City, Eenheid 11
📞 WhatsApp: 064 537 4521

Jou volgende avontuur begin by Bosveld Woonwaens!🚐✨

Address

Zambesi Motor City, Avocet Avenue, Montana
Pretoria
0182

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bosveld Woonwaens posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Bosveld Woonwaens:

Shortcuts

Share