Rugby Mal

Call Directions Contact the business

Rugby Mal Welkom by Rugby Mal se Facebook Gemeenskap, die plek vir passievolle Suid-Afrikaanse rugby-aanhangers wat lief is vir die spel en dit positief wil hou!

Rugby Mal πŸ‰ | Passievolle SA rugby-ondersteuner | Eenheid, gesonde kompetisie, en 'n bietjie lag langs die pad | Hier vir die gees en die game! πŸ’ͺ Hierdie blad gaan alles oor die viering van rugby se geesβ€”of jy nou β€˜n ywerige Blou Bul ondersteuner is of vir β€˜n ander span skree, hier omhels ons die pret, opwinding en eenheid wat rugby in ons lewens bring. Sluit aan vir wedstrydbesprekings, hoogtepunte, lekker klets (& gesonde terg) asook inspirerende stories wat goeie sportmanskap en gesonde kompetisie bevorder. Kom ons bou 'n gemeenskap waar rugby-aanhangers saamkom, hul liefde vir die spel deel en die gesprekke positief en respekvol hou. Rugby is vir die hele familie πŸ’ͺπŸ‰

05/10/2026

DR.RASSIE ERASMUS vs JAKE WHITEπŸ‰πŸ”₯

KRY SOLANK DIE POPCORN REGπŸ˜…πŸ‰

05/10/2026

URC RONDTE 2!πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ”₯πŸ‰

2/4 VIR ONS SA SPANNE!πŸ‰πŸ‡ΏπŸ‡¦

STORMERS EN BULLS SAL HULLE SELF MOET REG RUKπŸ˜…πŸ™πŸ‰πŸ‡ΏπŸ‡¦

01/10/2026

RAAK RUSTIG EN SIT MAAR WEERπŸ˜‚πŸ‰πŸ‡ΏπŸ‡¦

MOENIE JULLE SELF VALS HOOP GEE NIE!πŸ˜‚

DIE BOKKE IS STEEDS OPPAD NA N DRIEKUNSπŸ€πŸ‰πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ”₯

01/10/2026

URC RONDTE 2πŸ‰πŸ‡ΏπŸ‡¦

NOG N 4/4 VIR ONS SA SPANNE🀝πŸ”₯πŸ‰πŸ‡ΏπŸ‡¦

ONS IS HIER OM OOR TE VAT!!!

27/09/2026

DR.RASSIE BEL SKEIDSREGTER TYDENS WEDSTRYD TUSSEN SPRINGBOKKE vs WALLABIESπŸ˜‚πŸ˜‚πŸ€

BIG BAN LOADING......πŸ˜‚πŸ˜‚

27/09/2026

WELL DONE AUSSIESπŸ‰πŸ”₯πŸ‡¦πŸ‡ΊπŸ¦˜

GEEN VERSKONINGS JULLE WAS DIE BETER SPAN GEWEES!!!πŸ€πŸ‰

BOKKE SAL TERUG WEES!!πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ‰πŸ”₯

27/09/2026

The Sharks VERDUIDELIK ASB VIR ONS WAT HIER AANGAAN?πŸ«£πŸ§πŸ€”

MAAK VREDE DAARMEE LUAN GILIOMEEπŸ”₯πŸ‘ŒKOM Vodacom Bulls TOEπŸ˜‚πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ‰πŸ€

26/09/2026

4/4 VIR ONS SA SPANNEπŸ‘ŒπŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ‰πŸ”₯

ONS IS HIER OM OOR TE VAT!!!πŸ˜‚πŸ”₯πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ‰

DIE JAAR KOM DAAI BEKER HUISTOE!!πŸ†πŸ‡ΏπŸ‡¦

25/09/2026

n HELE PAAR BOKKE SPEEL DALK PROEWE TEEN AUSTRALIΓ‹πŸ”₯πŸ‰πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ‘

DAAR KAN NET 33 SPELERS OP VLIEGTUIG KLIM NA WÊRELDBEKERπŸ”₯πŸ‰πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ§


24/09/2026

LOS KLEUR EN RASSISME UIT ONS GELIEFDE SPORT RUGBYπŸ€”πŸ€”πŸ˜‘πŸ˜‘

ANELE MDODA VERDIEN NIE OM HAARSELF N SPRINGBOK ONDERSTEUNER TE NOEMπŸ‘

ANDRE ESTERHUIZEN JY VERDIEN DIE KAPTEINSKAP EN DIE HELE SUID-AFRIKA IS TROTS OP JOU!!!!πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ‰πŸ™

Address

Pretoria

Telephone

+27848441915

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rugby Mal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Rugby Mal:

Shortcuts

Share

Category