26/09/2023
Let the countdown begin!!!
Ons sien uit na die toernooi wat voorlΓͺ. Baie sterkte aan elke speler vir die laaste voorbereiding.
Here you will find all the information regarding Gauteng North Schools Ringball.
26/09/2023
Let the countdown begin!!!
Ons sien uit na die toernooi wat voorlΓͺ. Baie sterkte aan elke speler vir die laaste voorbereiding.
05/09/2023
21/07/2023
Neem asb kennis dat Eerste oefening skop amptelik af, Maandag die 24ste Julie.
Ons sien jou daar!
21/07/2023
Aan alle spelers en diegene wat wil deelvorm van hierdie ongelooflike geleenteheid. Neem asb kennis van die Nasionele skoletoernooi wat tydens die Oktober skoolvakansie plaasvind.
Sterkte met die voorbereiding, ons sien jou daar!
23/06/2023
It is official. SA Schools championship is here. Book your dates. Get involve and let the children play.
Please share and tagg your friends.
*Ringbal Seisoen 2023*
Wanneer π± : 18 Januarie - Woensdag aand @ 18h30...
Waar π€ : Gezina - Korfbal Park
Soort klub : Daar is ππΌ Silverton, Olympia, Lynx, Panthers wie julle almal welkom heet π«
In Centuruin is Elwierda π
So stof daai π af....
Kry daai ππ©³ aan en kom werk aan daai ππ©² lyfie saam ons...
Kom en geniet goeie geselskap, nuwe vriendskap en baie pret π
Sien so uit om julle te sien by die bane...
πͺ... dit gaan een amazing jaar wees π₯
Vir enige vra...
Vra gerus en ek help met alles in my π..
Ringbal Groete....πͺ
27/10/2022
Baie geluk aan elke speler en Spanbestuurder tot die verkiesing
Julle maak ons trots !!!
SA SKOLE SPANNE VIR 2οΈβ£0οΈβ£2οΈβ£2οΈβ£.
16/10/2022
GN se Mnr & Mej
| Monday | 08:00 - 16:00 |
| Tuesday | 08:00 - 16:00 |
| Wednesday | 08:00 - 16:00 |
| Thursday | 08:00 - 16:00 |
| Friday | 08:00 - 16:00 |