Funny
The Fish Hole
(FOR TE WHOLE DAM)
Day visitors can enjoy a day session of fishing or a picnic or birthdays etc
18 Renet Avenue Andeon, Pretoria 0828387981 for booking
Entrance fee: R500 FOR SA, SON, AND HOLIDAY.
15/05/2026
02/05/2026
Geluk Erhard. jy is amtelik nie n blanker vandag nie (lol)
29/04/2026
Nog n mooi vettie. Baie geluk
04/04/2026
Michelle en Quinten Potgieter en n paar van hul vriende het die dammetjie besoek. Ek stuur n paar fotos. Geluk met die vangste
21/03/2026
CJ Henn en n paar van sy vriende het die naweekkom visvang met die doel om 2 naweke terug se rekord van 26 te breek. Hier is van die vangste sover. Sterkte
12/03/2026
Nog n mooi enetjie
07/03/2026
Juandre Vorster en sy pelle het die weer trotseer en vir die naweek ingeboek. Hulle kon darem 26 vis vang wat die 48 uur sessie die moeite werd gemaak het
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
18 Renet Avenue Andeon
Pretoria
0001