RSD Rugby Waterberg -Limpopo

Call Directions Website Contact the business

RSD Rugby Waterberg -Limpopo Rugby Skills & Development 4 Kids & Teens in all communities

14/10/2026
14/10/2026

Shap Shap Mieliepap 🌽🌽

RSD Rugby Dag 10 Oktober
14/10/2026

RSD Rugby Dag 10 Oktober

πŸ’™β€οΈπŸ’› ’N GROOT DANKIE AAN ONS BORGE! πŸ’›β€οΈπŸ’™RSD Waterberg Limpopo wil graag ons opregte dank en waardering uitspreek teenoor...
14/10/2026

πŸ’™β€οΈπŸ’› ’N GROOT DANKIE AAN ONS BORGE! πŸ’›β€οΈπŸ’™

RSD Waterberg Limpopo wil graag ons opregte dank en waardering uitspreek teenoor Herotel en Van Heerden Apteek vir julle betrokkenheid by ons Rugby- en Mini-Krieketdag die afgelope Saterdag! πŸ‰πŸ

πŸ™Œ Van Heerden Apteek, baie dankie vir die water om ons spelers gehidreer te hou, asook vir die spesiale verrassing van apteekbewyse vir ’n paar gelukkige seuns! Julle het beslis ’n paar glimlagte op gesigte gesit! πŸ’§πŸŽ

πŸ™Œ Herotel, baie dankie dat julle deel was van die dag, julle uitstalling, die oulike handelsware wat julle uitgedeel het en julle hulp met ons sleutelhourtjies. Ons waardeer julle ondersteuning en betrokkenheid opreg! πŸ’™

πŸ‰πŸ RUGBY & MINI CRICKET MATCH DAY IS HERE! πŸ”₯Get ready for a day packed with fun, friendly competition and unforgettable ...
29/09/2026

πŸ‰πŸ RUGBY & MINI CRICKET MATCH DAY IS HERE! πŸ”₯

Get ready for a day packed with fun, friendly competition and unforgettable memories!

πŸ“… Saturday, 10 October 2026
πŸ“ Laerskool Nylstroom, Modimolle

Whether your child loves Tagg Rugby, Tackle Rugby or Mini Cricket, there's a place for them!

Rugby
Ages 3–4 ; 5–6 ;7–8 ;9–10

Mini Cricket
Boys & Girls Welcome
Ages 5–6 ; 7–8

The best part? You don't need to be part of RSD or CSD to enter – everyone is welcome! πŸŽ‰

⚠️ Entries close on 09 October 2026, so make sure to register in time.

πŸ‰ Rugby Registration: https://forms.gle/WkMHooXNGKSsYN299

🏏 Mini Cricket Registration: https://forms.gle/kdNdQF8HkzeZgcHq8

πŸ“ž Enquiries: 060 652 6926

Happy Heritage Day from RSD Rugby! πŸ‰Today we celebrate the rich heritage, diverse cultures and shared values that make S...
24/09/2026

Happy Heritage Day from RSD Rugby! πŸ‰

Today we celebrate the rich heritage, diverse cultures and shared values that make South Africa unique.

At RSD Rugby, we believe sport has the power to bring people together β€” across backgrounds, communities and generations. Rugby teaches us teamwork, respect, discipline and pride, values that extend far beyond the field.

Today, we celebrate where we come from, who we are, and the strength we find in standing together.

Happy Heritage Day, South Africa! πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ’™πŸ‰

πŸ‰πŸŽ‰ WAT ’N ONGEOOFLIKE FONDSINSAMELING! πŸŽ‰πŸ‰Ons is trots om ons wenners aan te kondig!🦌 Jagervaring WennerBaie geluk aan Sa...
03/09/2026

πŸ‰πŸŽ‰ WAT ’N ONGEOOFLIKE FONDSINSAMELING! πŸŽ‰πŸ‰

Ons is trots om ons wenners aan te kondig!

🦌 Jagervaring Wenner

Baie geluk aan Sarel Huisamen! 🎟️
W2D-361991

Jy is die gelukkige wenner van die ongelooflike Luiperdskloof Safaris Jagervaring!

πŸ† Most Tickets Sold Wenners

πŸ₯‡ 1ste Plek: Eugene Etsebeth

* Wen ’n JUMBO RSD Rugby Bal Γ©n ’n Limited Edition RSD Shirt.

πŸ₯ˆ 2de Plek: Bernard Maree

* Wen ’n Limited Edition RSD Shirt.

πŸ₯‰ 3de Plek: Nico van Hulst

* Wen ’n Limited Edition RSD Shirt.

❀️ Baie dankie!

Aan elke persoon wat ’n kaartjie gekoop, gedeel en ons fondsinsameling ondersteun hetβ€”julle het ’n werklike verskil gemaak.

Saam bou ons geleenthede vir jong rugbyspelers om te groei, selfvertroue te ontwikkel en hul drome na te jaag.

RSD Waterberg sΓͺ opreg dankie aan elke ondersteuner.

24/08/2026

πŸ‰β€οΈ HET JY AL JOU KAARTJIE GEKOOP?

🎟️ R150 kan jou die kans gee om ’n ongelooflike safari-ervaring te wen…

Maar nog belangriker:
Een kaartjie = een stap nader aan ’n kind se rugby-droom.

Help ons om meer jong spelers te bereik, beter toerusting te voorsien en rugbygeleenthede vir kinders in ons Waterberg/Limpopo gemeenskappe te skep.

🎟️ Koop vandag jou kaartjie by
https://app.wha2do.co.za/events/5AZtDWM3D7VNGUPAHwbX
Ondersteun ’n kind se toekoms.

Every ticket makes a difference. ❀️

πŸ‰TROTS OP ONS RSD SEUNS!πŸ‰Die afgelope naweek het drie van ons RSD-spelers die geleentheid gekry om aan die streekstoerno...
19/08/2026

πŸ‰TROTS OP ONS RSD SEUNS!πŸ‰

Die afgelope naweek het drie van ons RSD-spelers die geleentheid gekry om aan die streekstoernooi deel te neem en hulle het gewys wat harde werk, toewyding en goeie rugbyvaardighede kan bereik! πŸ’ͺπŸ‰

Ons as RSD Waterberg/Limpopo is ongelooflik trots op julle. Julle verteenwoordig nie net julleself nie, maar ook die harde werk wat julle elke week op die veld insit.

Hou aan leer.
Hou aan groei.
Hou aan werk.

Die beste le nog voor!

Baie geluk, seuns ons sien uit om te sien waarheen julle rugbyreis julle volgende neem! πŸ’™

08/08/2026

*Buy a Ticket* and Support *RSD* Rugby Kids

*WIN* THE ULTIMATE SAFARI HUNTING EXPERIENCE

Support RSD Rugby Skills & Development Waterberg/Limpopo and stand a chance to win a Safari Hunting Experience valued at approximately R73 000.

Price: *R150.00*
Draw Date: 1 Sep 2026

Purchase Here:
https://app.wha2do.co.za/events/5AZtDWM3D7VNGUPAHwbX

*Scan the barcode or click on the link to buy your ticket or just follow the link!*

Address

Woodhill College
Pretoria
0081

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00

Telephone

+27606526926

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when RSD Rugby Waterberg -Limpopo posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to RSD Rugby Waterberg -Limpopo:

Shortcuts

Share

Category