31/05/2026
Great results against Uxi Pumas Instituut & TUT boys !
RTA klop Uxi Pumas
Die Rugby Travel Academy (RTA) het Vrydagaand redelik gemaklik met die Uxi Pumas Instituut se onder-20 span in die Blou Bulle se Onder-20 Carlton kompetisie afgereken
RTA wat onder die vaandel van Centurion Rugby Club speel en die Pumas wat Witrivier Rugby Klub verteenwoordig, albei uit die staanspoor opwindende rugby gespeel, maar RTA het die krane begin oop draai aan die einde van die wedstryd om met ń telling van 54-28 te seëvier.
Die skrumskakel David Joubert was by uitstek die beste speler op die veld met sy blitsvinnige lopies en aangee werk wat baie tyd en ruimte vir RTA se agterlyn bewerkstellig het.
Jason Joubert die groot binnesenter wat ń rukkie gelede by die Blou Bulle se onder 20 groep in getrek is het ook n baie goeie aand beleef.
In die pak voorspelers was die haker Tristan Coleman baie besig , die Kaptein Reynard Bezuidenhout baie fisies asook Ethan De K**k wat naweek na naweek goeie rugby speel.
RTA kon slegs 2 doelskoppe reg voor die pale oor klits nadat hulle op ń stadium met nul uit agt skoppe kon slaag.
In die onder-20 skild afdeling het RTA gemaklik met TUT afgereken en daar het die skrumskakel Cilliers van der Merwe uitgeblink asook die losvoorspeler Mihle Cholepi.
14/05/2026
Janco Bredenhann looks good in BLUE !
We are proud of Janco who represented the Blue Bulls u20 team recently at Loftus Versveld in Pretoria against the Sharks & Sharks Academy.
Janco a Namibian born inside centre is currently in his 2nd year at RTA and has developed incredibly well.
Excited for his future !!!
11/05/2026
2027 Applications NOW OPEN !
Apply today if you want to be part of the NUMBER ONE pathway system and academy in SA !
If you have a dream to play pro rugby abroad or locally , then send us your info.
Link in bio :
www.rugbytravel.co.za/online-application/
The Rugby Travel Academy
07/05/2026
Jordan Webb - Blue Bulls under-20
We are super proud of Jordan Webb who recently represented the Blue Bulls Juniors !
Jordan toured with us as a schoolboy then decided to join RTA after school.
Last year he got a call up to the Lions u19 squad and this year he has represented the Blue Bulls u20 side in a couple of games making him the perfect RTA product.
Through our tours , to our academy into a pro setup !
Well done Jordan !
04/05/2026
Great photo with our french friends Monosque Rugby Club
🔵 SENIORS ⚪️
Manosque Rugby est fier de devenir partenaire de la Rugby Travel Academy ! 🇿🇦🤝
Académie Sud Africaine permettant à de jeunes seniors (U21) Sud Africain a haut potentiel d'évoluer à l'étranger, nous aurons le plaisir de recruter 2 joueurs pour la saison 2026/2027 ! 🖊
Rugby Travel Academy
💙 OSCO MANOSCO 🤍
04/05/2026
4 RTA players represented the Blue Bulls u20's
We are very proud of
Sidey Lourens
Jordan Webb
Janco Bredenhann
Jason Joubert
All 4 got an incredible opportunity to play for the Bulls junior side this weekend at Loftus Versveld.
Congratulations manne , this is incredible !
03/05/2026
Provence Rugby was good to our boys !
Excellent time , wonderful experience in the south of France...
Die Rugby Travel Academy (RTA) het ń skitterende dag gister in die suide van Frankryk by Provence-rugbyklub gehad waar hulle ń dag by een van die toonaangewende klubs in die Franse ProD2 -liga deurgebring het.
Die manne was behoorlik getoets en het heelparty spelers het hulle hande baie hoog opgesteek om raakgesien te word.
RTA is tans op hulle jaarlikse toer in Frankryk waar hierdie groep spelers die geleentheid kry by van die top klubs om moontlik raak gesien te word.
RTA spog met meer as sewentig spelers wat al oorsee geteken het. In hul sesde bestaansjaar is daar alreeds ses spelers in die Bulld onder 20 groep opgeneem.