360 Primal Fitness

360 Primal Fitness

Share

A Personal Training, Group Fitness Studio that follows phases of Evaluation, Orientation, Conditioning, Achieving of Goals that provides variation of class

01/12/2025

Anroux van Zyl Estie van Zylie
My warrelwind/beskerm engel
Die oomblik wat die dr jou in my arms gesit het en daai bruin ogies,so bruin soos my eie,vi my kyk,het jy ons lewe kom volmaak met liefde en vreugte
Waagmoed,uithou vermoe
Jyt altyd seker gemaak dat Mamma okey is voor jy gaan speel
Seker gemaak dat mamma di regte skoene(ni te hoog ni) aan het en dat mamma ni by trappe gaan val ni
Vandag is jy 21 en ek wil vi jou ñ pakkie vol geloof gee wat jy orals saam kan vat en wat nooit leeg sal raak ni
Ñ pakkie geloof wat net Jesus di Mag oor sal hè
Dis die pakkie wat ek as mamma by Jesus gekry het di dag toe jy gebore is,waar ek belowe het om jou vi Jesus groot te maak in geloof
Vandag sit ek di pakkie in jou hande,want nou moet jy dit verder dra,
Maar ek belowe jou dat ek op my knee sal bly vi jou en vi waneer jy eendag met ñ gesin begin
Ek sal altyd daar wees vi jou/julle
Jy en jou broer sal altyd my liefies bly
Baie geluk met jou 21e my kind
Ek is so trots op di God"s man wat jy geword het
en dankbasr dat Gid my as jou ma gekies het
Met al my liefde
Mamma🌻

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Pretoria?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Website

Address


Suurpruim Avenue 177 Wonderboom
Pretoria
0182

Opening Hours

Monday 06:00 - 19:00
Tuesday 04:00 - 19:00
Wednesday 06:00 - 19:00
Thursday 04:00 - 19:00
Friday 06:00 - 19:00
Saturday 04:00 - 16:00