02/09/2026
ποΈπ¬π MARKDAG ADVERTENSIE! π π¬ποΈ
Maak gerus Γ± draai by Jason van der Westhuizen se stalletjie op MARKDAG! D**k sjokolade..... ALLES SJOKOLADE hmmmπππ Choco CHAOS!
Ons is 'n trotse Laerskool en pak alles met oorgawe aan. Die woord 'opgee' bestaan nie hier nie!
02/09/2026
ποΈπ¬π MARKDAG ADVERTENSIE! π π¬ποΈ
Maak gerus Γ± draai by Jason van der Westhuizen se stalletjie op MARKDAG! D**k sjokolade..... ALLES SJOKOLADE hmmmπππ Choco CHAOS!
02/09/2026
ποΈπ¬π MARKDAG ADVERTENSIE! π π¬ποΈ
Maak gerus Γ± draai by Dylan Nienaber se stalletjie op MARKDAG! Hier gaan jy wegstap met cool cat bling bling!!
02/09/2026
ποΈπ¬π MARKDAG ADVERTENSIE! π π¬ποΈ
Maak gerus Γ± draai by Skyelee-Ann Vorster se stalletjie op MARKDAG! Hier gaan die dinge gebeur!!
02/09/2026
ποΈπ MARKDAG IS OM DIE DRAAI! πποΈ
Maak gereed vir βn dag vol pret, heerlike kos en interessante items! Ons Graad 7βs kan nie wag om almal op Vrydag, 4 September by hul stalletjies te verwelkom nie. πΏπ§ππ¨
Onthou om al jou geld saam te bring en kom geniet die lekker markdaggees saam met ons!
Kom ons ondersteun ons Graad 7βs! πβ€οΈπ
ποΈπ MARKET DAY IS JUST AROUND THE CORNER! πποΈ
Get ready for a fun-filled day with delicious food and interesting items! Our Grade 7s cannot wait to welcome everyone to their stalls on Friday, 4 September. πΏπ§ππ¨
Remember to bring all your money and come enjoy the wonderful market-day atmosphere with us!
Letβs support our Grade 7s! πβ€οΈπ
01/09/2026
π Stalletjies gesoek vir ons Sewes-rugbynaweek! π
Laerskool Hermanstad bied op 18 & 19 September βn opwindende Sewes-rugbynaweek aan, en ons nooi graag alle ondernemings, handwerkers, kosstalletjies, diensverskaffers en ander uitstallers om deel van diΓ© heerlike naweek te wees!
Kom stal jou produkte of dienste uit en geniet saam met ons βn naweek vol rugby, gees en lekker kuier! π
ππππππππππππππππ
π Stalls wanted for our Sevens Rugby Weekend! π
Laerskool Hermanstad will be hosting an exciting Sevens Rugby Weekend on 18 & 19 September, and we invite all businesses, crafters, food vendors, service providers and other exhibitors to join us!
Come showcase your products or services and enjoy a wonderful weekend filled with rugby, school spirit and great fun! π
01/09/2026
Ons Graad 3-Herries wys vandag hul kreatiewe talent by die Lewensvaardigheid Kunsprojekdag by Laerskool Booysens! π¨β»οΈ
Hulle het βn pragtige en besonder kreatiewe uitbeelding van herwinning gemaak. Ons is sommer baie trots op elke maatjie se harde werk, oorspronklikheid en liefde vir ons omgewing. ππ
Sterkte, Herries β julle kunswerk is herwin-wonderlik! πβ»οΈπ¨
β»οΈβ»οΈβ»οΈβ»οΈβ»οΈβ»οΈβ»οΈβ»οΈβ»οΈβ»οΈβ»οΈβ»οΈβ»οΈβ»οΈβ»οΈβ»οΈ
Our Grade 3 Herries are showcasing their creative talents today at the Life Skills Art Project Day at Laerskool Booysens! π¨β»οΈ
They created a beautiful and exceptionally creative representation of recycling. We are incredibly proud of each learnerβs hard work, originality and love for our environment. ππ
Good luck, Herries β your artwork is recycling-tastic! πβ»οΈπ¨
01/09/2026
π Afrikaanse Spelling Bee π
Op 26 Augustus het ons Graad 4-, 5- en 6-leerders hul spelvernuf tydens ons Afrikaanse Spelling Bee gewys. Ons is ongelooflik trots op elke leerder wat dapper deelgeneem het! π
Baie geluk aan ons wenners:
π Graad 4: Pieter Harmse
π Graad 5: Ofentse Makgato
π Graad 6: Suanne Murray
Knap gedaan, Herries! Julle het gewys dat harde werk en goeie voorbereiding die sleutel tot sukses is! β€οΈππ
ππππππππππππππππ
π Afrikaans Spelling Bee π
On 26 August, our Grade 4, 5 and 6 learners showcased their spelling skills during our Afrikaans Spelling Bee. We are incredibly proud of every learner who participated so bravely! π
Congratulations to our winners:
π Grade 4: Pieter Harmse
π Grade 5: Ofentse Makgato
π Grade 6: Suanne Murray
Well done, Herries! You showed that hard work and good preparation are the keys to success! β€οΈππ
31/08/2026
π HERRIES PRESTEER! π
Ons is ongelooflik trots op Suanne Murray en Palesa Mpopetsi! ππ
Die twee talentvolle Herries het onlangs aan die AKV Kunstefees deelgeneem en met hul pragtige Samespraak βn Goud - A verwerf! πβ¨
Baie geluk, Suanne en Palesa! Julle harde werk, talent en toewyding het beslis vrugte afgewerp. Ons is sommer baie trots op julle! ππ
Hou aan om te droom, te groei en julle talent te deel!
Julle maak die Herrie-familie trots! ππ
π π π π π π π π π π π π π π π π π π π π π
π HERRIES ARE SHINING! π
We are incredibly proud of Suanne Murray and Palesa Mpopetsi! ππ
These two talented Herries recently participated in the AKV Arts Festival and achieved a fantastic Gold - A for their Duologue! πβ¨
Congratulations, Suanne and Palesa! Your hard work, talent and dedication have certainly paid off. We are so proud of you! ππ
Keep dreaming, growing and sharing your amazing talents!
You make the entire Herrie family proud! ππ
27/08/2026
π₯β€οΈπ PRAGTIGE SAGTEBALUITSLAE! πβ€οΈπ₯
Die Herries was vandag onoorwonne! Ons is ongelooflik trots op elke dogter wat haar beste op die veld gegee het. Julle harde werk, deursettingsvermoΓ« en uitstekende spanwerk het beslis vrugte afgewerp!
o/10: 12β12 Gelykop
o/11: 17β0 Wen
o/12: 13β10 Wen
o/13: 10β6 Wen
Knap gedaan, dogters! Herries staan terug vir niemand! π₯π₯
π₯β€οΈπ OUTSTANDING SOFTBALL RESULTS! πβ€οΈπ₯
The Herries were undefeated today! We are incredibly proud of every girl who gave her very best on the field. Your hard work, determination and excellent teamwork certainly paid off!
U/10: 12β12 Draw
U/11: 17β0 Win
U/12: 13β10 Win
U/13: 10β6 Win
Well done, girls! The Herries never back down! π₯π₯
27/08/2026
Baie geluk aan ons talentvolle Herrie-dogters wat deurgedring het na die tweede rondte van die IRT-sagtebalproewe! π₯
o/12
MinΓ© Breedt
o/13
Chazelle Bates
Tamara Joubert
Liana Lewis
Milarka Nel
Hulle neem weer op 31 Augustus aan die proewe deel. Ons is ongelooflik trots op julle harde werk, deursettingsvermoΓ« en puik spel! Sterkte met die volgende rondte β gaan wys hulle wat in julle steek! β€οΈπ₯π
ππππππππππππππππ
Congratulations to our talented Herrie girls who have advanced to the second round of the IRT Softball Trials! π₯
U/12
MinΓ© Breedt
U/13
Chazelle Bates
Tamara Joubert
Liana Lewis
Milarka Nel
They will participate in the trials again on 31 August. We are incredibly proud of your hard work, determination and excellent play! Best of luck for the next round β go show them what you are made of! β€οΈπ₯π
| Monday | 07:00 - 15:00 |
| Tuesday | 07:00 - 15:00 |
| Wednesday | 07:00 - 15:00 |
| Thursday | 07:00 - 15:00 |
| Friday | 07:00 - 15:00 |