16/10/2026
Baie geluk aan Lenique Vogel en Coach Omari Pienaar Geyer met julle welverdiende toekennings by vanjaar se Northerns Hockey Association se toekenningsfunksie! 🏑🩵
Lenique is aangewys as Mees Belowende Junior Dogterspeler van die Jaar, en Coach Omari as Afrigter van die Jaar.
Baie geluk aan julle albei met hierdie besondere prestasies!
Lenique Vogel
Omari Pienaar Geyer
"More than achievements - a season of impact." 💛🤍💙 Hoërskool Waterkloof