Ripstop Canvas Designs

Ripstop Canvas Designs

Share

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Ripstop Canvas Designs, Outdoor & Sporting Goods Company, Pretoria.

Photos 04/04/2017

Hierdie sakke is ideaal vi al jo badkamer benodighede in di tent of camper of karavaan. Vanaf R350. Ontwerp volgens jo behoeftes

30/03/2017

Dis vi my so lekke om te sien hoe klieënte comment dat hulle nog altyd tevrede is met my werk. Ek glo enige besigheid se grootste advertensie is 'word of mouth'. Ek is trots op my werk want ek glo om vi ñ klieënt net my beste werk te doen. Danki vi almal wat soveel vertroue in my sit. By my,veral by di Pretoria Boeremark wa ons Saterdae uitstal,word klieënte vriende en vriende word familie.

Photos 29/03/2017

Hierdie gereedskap sakke word volgens jo behoeftes ontwerp en gemaak. Vanaf R350

Mobile uploads 15/03/2017
Photos from Ripstop Canvas Designs's post 11/03/2017

2 kombuisgery sakke ontwerp en gemaak vi ñ camping trailer. Vi meer inligting kontak my op 072 170 4808.

Photos from Ripstop Canvas Designs's post 13/02/2017

Groot coolbox sak. Padded met kombers R800,non-padded R700.

Photos from Ripstop Canvas Designs's post 28/01/2017

Spesiale oprol gereedskap sak gemaak tot klieënt se spesifikasies R450

21/12/2016

Ripstop Canvas Designs wens al ons klieente 'n baie geseende feesgety toe. Dankie vir elke persoon se ondersteuning gedurede die jaar wat verby is. Die mense wat kamp-geniet dit,die wat nog op die paaie is-veilig ry,die wat by die huis bly-moenie aleen voel nie. Ons maak weer oop vir besigheid die 3de Januarie 2017 maar is nog 24 Desember by die Pretoria Boeremark. Stay blessed!!!

15/12/2016

Ripstop Canvas Designs is gesluit tot die 1ste week in Januarie.

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Pretoria?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Telephone

Website

Address


Pretoria
0082