Lapa By Die Dam

Lapa By Die Dam

Share

Die lekkerste kinderpartytjies waar kinders kan kind wees en in die buitelug baljaar. Ons verhuur ook die venue vir kombuis- en babatees en spanbouaktiwiete.

Gelee op 'n kleinhoewe in Zwavelpoort, is Lapa by die Dam 'n rustige venue in die buitelug waar kinders kan kind wees. Ons bied 'n groot dam wat oop is vir visvang en roei, 'n lapa met braaigeriewe, piekniek areas met losstaande braai's en 'n speel area vir kinders. Ons help graag ook met partytjie pakkies en die reel van spyseniering. Baba- en kombuistees, as ook spanbou funksies is ook welkom.

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Pretoria?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Website

Address


Plot 119 Zwavelpoort
Pretoria
0081