01/07/2026
GN Inter-skole Tenniskampioenskappe te Groenkloof, 22-26 Junie 2026.
Baie geluk aan Lua Swanepoel wat 3de plek in enkels verwerf het tydens die GN Inter-skole Kampioenskappe en Lua Swanepoel en Stefney Pansegrouw wat ñ 3de plek in die dubbels verwerf het tydens die GN Inter-skole Kampioenskappe te Groenkloof. Ons is trots op julle hier by Leefstyl Tennisakademie. Ons sien uit daarna om jul tennis te sien groei en sterkte met die 3de kwartaal se liga. Vir al die ander spelers van hier wat deelgeneem het bou net voort aan jul spel en werk hard aan fiksheid in die vakansie.
01/07/2026
29/06/2026
27/06/2026
27/06/2026
26/06/2026
26/06/2026
26/06/2026