15/02/2024
Weer so paar Before and After fotos.
Wild Trofee Dienste regoor Suid-Afrika
15/02/2024
Weer so paar Before and After fotos.
13/02/2024
1 Van die 1001 gebruike van n lee Coca Cola en Fanta blikkie. Dit is baie ou trofees, en goeie kreatiewieteit van die Taksiedermis.
Vanaf volgende week die 12de Feb gaan ek in die volgende areas wees. Indien u dalk sou belangstel in die diens van u trofees, of selfs weet van iemand in die gewestes, laat weet my gerus, en ek sal u Kontak.
Bloemfontein
Bultfontein
Hertzogville en omgewings
Braam Pretorius
0664265175
29/01/2024
29/01/2024
Hier is so ietsie besonders. Heelwat Varke wat hier gesnewel het
28/01/2024
Nie aldag wat jy die voorreg kry om by so Trofee Kamer uit te kom nie
28/01/2024
Before en after van breuke wat herstel is
28/01/2024
Hier is nog n paar.
28/01/2024
Before en after