Graad R en Graad 1 Opedag - Dinsdag 30 Augustus 2011 vanaf 10:00
Laerskool Derdepoort
Die skool spits hom daarop toe om kwaliteit onderrig aan elke leerder te bied.
Aktiwiteite: Sport, Atletiek, Rugby, Netbal, Krieket, Sagtebal, Bulletjierugby, Trompoppies. Laerskool Derdepoort het 19 departementeel aangestelde onderwysers, 6 in beheerliggaamposte en 3 Gr R praktisyns. Die skool beskik oor ’n volledige mediasentrum, GOL rekenaarsentrum, wetenskap laboratorium en ’n heerlike groot boomryke terrein.
Laerskool Derdepoort se webblad is aktief! Wat d**k julle van hom?
Hallo Laerskool Derdepoort!
Laerskool Derdepoort se page sal jou op datum hou van al die opkommende gebeure! :-)
31/05/2011
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Contact the business
Telephone
Address
Uilstraat 195 Jan Niemandpark
Pretoria
0186