Kamp Fundi

Kamp Fundi

Share

Kamp verwante inligtings TV program en groep. Almal wil weet wat is die beste dit en dat om te gebruik wanneer hul kampeer. Ons ondersoek verskeie produkte

18/12/2022

Waar kamp julle nou? En hoekom kamp julle daar?

14/11/2022

Koozina A South African Company specializing in Portable, Collapsible and Modular Kitchen & Outdoor Units.

02/09/2022

Nog 'n oulike idee. 2 lee bottels, gaatjies en ys, maak vas op jou waaier en ta taaa... jou eie aircon. Gaan dit probeer die sommer.

02/09/2022

Ek d**k die is briljante idee om iewers op te sit in die kampwa of karavaan, vir die tuinslang wat saam moet gaan.

02/09/2022

Welkom aan al die nuwe lede op Kamp Fundi. Wys ons hoe kamp julle?

30/06/2021

Alle Sosialemedia groepe wat Webblad gebruikers en WhatsApp-groepe insluit moet vanaf 1 JULIE 2021 aan die WET OP DIE BESKERMING VAN PERSOONLIKE INLIGTING voldoen (POPIA)

Administrateurs van WhatsApp-groepe en webblaaie word versoek om toestemming te kry vir deelname aan die WhatApp-groep en ander sosiale media platforms soos webblaaie. As sodanig word almal hiermee inkennis gestel dat elke gebruiker geregtig is om sodanige toestemming te weier en elkeen sy/haar mag uitoefen deur hierdie groep te verlaat.

As enige peraoon verkies om in hierdie groep te bly, sal ons aanvaar dat u ingestem het om deel te wees van hierdie groep en dat u persoonlike inligting (selfoonnommer en naam soos dit op ander persone se kontaklys is) openlik vir enige persoon in hierdie groep is om te bekom.

In hierdie verband doen ons 'n beroep op alle lede van hierdie groep om nie om watter rede ook al van sulke persoonlike inligting gebruik te maak sonder om die toestemming van die betrokke persoon te verkry. – Administrateur

Photos from Kamp Fundi's post 15/03/2021

Ons vernuwe n ou wa en wil nie die kombuis binne in wa doen nie en ook nie plek verloor om n uitskuif kombuis te doen nie. Wat stel julle voor? Hoe lyk jou kombuis uitleg buite?

Photos from Kamp Fundi's post 09/10/2020
Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Pretoria?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Telephone

Address


11
Pretoria
0183

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00