12/10/2025
Van Noord Kaap se kant af baie dankie aan Marilise Kruger(spanbestuurder) en Stefan Lotz(beampte) vir julle aandeel in die laaste paar dae. Ons waardeer dit opreg.
Amateur Stoei
12/10/2025
Van Noord Kaap se kant af baie dankie aan Marilise Kruger(spanbestuurder) en Stefan Lotz(beampte) vir julle aandeel in die laaste paar dae. Ons waardeer dit opreg.
11/10/2025
Baie geluk aan die Noordkaap stoeiers wat medaljes verower het op SA Jeug en Presidente.
Jayden Rheeder goud en brons
Zelri Conradie goud en silwer
Izak Jankowitz goud.
Baie Dankie aan die afrigters vir die ure wat julle insit vir die stoei.
Dag 3 ons sien uit na lekker stoei. Sterkte aan ons stoeiers wat vandag gaan deelneem. Hou Noord Kaap se naam hoog.💪🏼
10/10/2025
Baie geluk Zelri Conradie met jou Silwer medalje vir president skole by SA Presidente Stoei Kampioenskappe. Ons is trots op jou en Coach Louis Putter. Nou wag ons vir goud!
Dag 2 is dames stoei en SA Presidente. Sterkte julle 2 en geniet die stoei.
09/10/2025
Baie geluk Jayden Rheeder met jou Brons medalje op SA Jeug. Dankie coach Louis Putter vir alles wat jy insit in Douglas met ons stoeiers. Trots op julle
Instap van afrigters
Instap van stoeiers Noord Kaap
09/10/2025
Sterkte aan ons stoeiers en afrigters met dag1 by SA Jeug.
04/08/2025
25/09/2024
Ons wil net sterkte toewens aan Diederick Jankowitz(links) wat gaan deelneem aan die komende SA Jeug Kampioenskappe in die Kaap. Frederich du Plessis moes ongelukkig ontrek weens mediese redes.