Skerpskutskietdag 2025
Dankie vir almal se belangstelling. Ons moes die dag egter kanselleer: CFR het sekere permitte afgekeur en sonder die invoerders se deelname sal ons nie die ervaring kan bied wat ons beplan het nie.
Ons hoop om dit weer in 2026 aan te pak. Hou asseblief ons kanale dop vir nuus!
Skerpskutskietdag
Skerpskutskietdag โ waar die gemeenskap en die industrie ontmoet oor veiligheid!
15/08/2025
Stel jy belang in 'n stalletjie by vanjaar se Skerpskutskietdag?
Kontak ons by [email protected].
๐
6 September | ๐ Mutango Lodge
๐ฏ ๐ฆ๐ธ๐ฒ๐ฟ๐ฝ๐๐ธ๐๐๐๐ธ๐ถ๐ฒ๐๐ฑ๐ฎ๐ด ๐ฎ๐ฌ๐ฎ๐ฑ
๐
6 September | ๐ Mutango Lodge
Kom toets jou skietvaardighede en geniet โn dag vol opwinding, familievreugde en goeie geselskap! Kaartjies is beperk โ bespreek nou!
https://bit.ly/Skietdag2025
04/08/2025
๐๐ฎ๐ฎ๐ฟ๐๐ท๐ถ๐ฒ๐ ๐๐ถ๐ฟ ๐ฑ๐ถ๐ฒ ๐ฆ๐ธ๐ฒ๐ฟ๐ฝ๐๐ธ๐๐๐๐ธ๐ถ๐ฒ๐๐ฑ๐ฎ๐ด ๐ถ๐ ๐ป๐ผ๐ ๐ฏ๐ฒ๐๐ธ๐ถ๐ธ๐ฏ๐ฎ๐ฎ๐ฟ!
Daar is beperkte kaartjies vir elke skietsdisipline beskikbaar. Moenie dit misloop nie! Koop jou kaartjies hier: https://bit.ly/Skietdag2025
24/07/2025
Skerpskutskietdag 2025
Hou ons sosialemediakanale dop vir die kaartjieskakel. Sien jou daar!
Die beplande Skerpskutskietdag wat op 7 Junie sou plaasvind, is uitgestel tot 'n latere datum in 2025. Ons verstaan dat daar baie uitgesien is na die dag en ons sal binnekort die nuwe datum bekendmaak. Dankie vir jou begrip en ondersteuning! Hou asseblief diรฉ blad dop vir meer inligting.
Formalito by Skerpskutskietdag 2025!
Kom skiet met Formalito-gewere by die groter รฉn beter Skerpskutskietdag 2025! Kaartjies is binnekort beskikbaar by www.skietdag.co.za.
Inyathi en Springfield by Skerpskutskietdag 2025!
Kom skiet met gewere van Inyathi en Springfield by die groter รฉn beter Skerpskutskietdag 2025! Kaartjies is binnekort beskikbaar by www.skietdag.co.za.
13/03/2025
Stuur โn e-pos na [email protected] vir meer inligting, asook om besprekings te maak.
05/03/2025
Ysterberg Thabazimbi se teikenskietdag.
Nรก die baie reรซn is die Bosveld pragtig groen! Kom herlaai jou siel en geniet die langnaweek in Thabazimbi. Neem deel aan Vrydag se teikenskiet en ontspan daarna langs 'n gesellige Bosveldvuurtjie.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Out There Adventures, Moria Saaiplaas, Bashewa AH
Pretoria
0056