01/10/2024
Rentgau
Kampeer en buitelug toerusting verhuring. Ons verkoop ook hout.
01/10/2024
26/06/2024
https://www.netwerk24.com/weg/Reis/die-kalahari-is-my-woning-20200528-3
‘Die Kalahari is my woning’ | Weg Uit die argief: Willie de Graaff van die Ghanzi-distrik dra aan sy lyf die letsels van ’n leeftyd in die veld: Hy het al met ’n luiperd gestoei, leeus gevang en meer as 700 km met beeste deur die woestyn getrek. Maar die Kalahari bly vir hom die mooiste plek op aarde.
14/03/2019
31/12/2018
Railway Line Offcut - 230mm | Anvils South Africa New railway line offcuts from 48kg/meter lengths.11kg - 230mm (L) x 125mm (W) x 150mm (H)
28/12/2018
Die Son het die afgelope 6 maande suidwaarts beweeg. Dit was op Sep 21 reg bo die ewenaar. Môre oggend 0h23 SAST sal die Son die verste suid wees en sal daarna begin teruggaan na die noordelike halfrond. Die breedtegraad van hierdie verste punt suid is 23º grade en staan bekend as die Steenbokskeerkring. Hierdie oënskynlike beweging van die Son is veroorsaak deur Aarde se 23º kantel.
Halfpad tussen Polokwane (Pietersburg) en Makhado (Louis Trichardt) langs die N1 staan ‘n monument wat aandui waar die Steenbokskeerkring die pad kruis. Dit was in 1986 opgerig. Vandag en môre sal die Son presies 90 grade bo oor beweeg.
Maar die kantel bly nie konstant nie. Dit wissel tussen 22.1º en 24.5º oor ‘n tydperk van 42,000 jaar. Al is dit ‘n lang tydperk in ons menslike terme, is daar wel ‘n opmerkbare skuiwing in die posiesie van die Steenbokskeerkring. Tussen 1986 en nou het daardie posiese met 128 meter noordwaarts geskuif wat beteken dat die monument elke jaar met 4 meter geskuif behoort te word! Dit is natuurlik onprakties, dus is voorsiening hiervoor gemaak deur die monument 500 meter noord van die 1986 posiese op te rig. Op die monument se gedenkplaat is geskryf “Die Steenbokskeerkring sal aan die begin van die 22ste eeu by die naaldpunt verbyskuif.” Interresant nê.
Ek het hieroor onder baie andere meer geskryf in my boek Sterrekunde Binne Bereik wat in 2012 vrygestel was. Dit het goed verkoop in die land se boekwinkels maar nou bly net die laaste paar oor. Hulle is in my besit en kan direk vanaf my gekoop word.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Telephone
Website
Address
34th Avenue Villieria
Pretoria