Menlo Atletiek / Menlo Athletics - Track and Field

Menlo Atletiek / Menlo Athletics  - Track and Field

Share

β€œONE TEAM ONE DREAM”
Akademie - hoof : JJ Smith
Organiseerder : Lelanie v Wyk
E pos : [email protected]
#menloatletiek #Menlolandloop

23/08/2026
Photos from Menlo Atletiek / Menlo Athletics  - Track and Field's post 23/08/2026

πŸ₯ˆ LEON STOLTZ – SILWER BY NWU NOORDVAALFINAAL 2026 πŸƒβ€β™‚οΈ

Baie geluk aan Leon Stoltz, kaptein van HoΓ«rskool Menlopark se landloopspan, wat ’n silwermedalje verower het tydens die NWU Noordvaalfinaal 2026.

πŸ₯ˆ O.19 Seuns – 6 km
🏫 Hoërskool Menlopark
πŸƒβ€β™‚οΈ Leon Stoltz – 2de plek
β€’ Juniorseuns span : algeheel 4de

NWU TOP 10 Junior spanne vir seuns:
1. Tukssportskool
2. Curro Hazeldean
3. Helpmekaar Kollege
4. Hs Menlopark
5. Pretoria Boys High
6. Afrikaans SeunshoΓ«r
7. Midstream College
8. Hs Montana
9. Hs Zwartkop
10. Hs Waterkloof

20/08/2026

Menlopark landloop Seuns & Dogters spanne kwalifiseer vir die NWU Noordvaalfinaal die 22 Augustus 2026 te Hs Eldoraigne.

Menlopark landloop is tans die
NWU skolerreeks wenners seuns en dogters afdeling.

16/08/2026

AGN landloop kampioenskappe
Jane Sieberhagen behaal silver medalje in die o.14 dogters afdeling in die 4km .

15/08/2026

Die Stoltz-familie oes medaljes in by die AGN Provinsiale Landloopkampioenskappe πŸƒβ€β™‚οΈπŸƒβ€β™€οΈπŸ…

Baie geluk aan die Stoltz-familie met hul uitstekende prestasies tydens die AGN Provinsiale Landloopkampioenskappe! πŸ‡ΏπŸ‡¦

πŸ… Leon Stoltz - 0.19 Seuns

β€’ πŸ₯‡ 1ste plek β€” 8 km
β€’ πŸ₯‡ 1ste plek β€” 2 km
β€’ ( Algehele 2de plek mans)

πŸ… Bianca Stoltz - 0.17 Dogters

β€’ πŸ₯‡ 1ste plek β€” 2 km
β€’ 6de plek β€” 4 km

πŸ₯ˆ Leon Stoltz Snr

β€’ 2de plek β€” 8 km Meesters

Drie Stoltz’s β€” vier medaljes! πŸ…πŸ…πŸ…πŸ…

Baie geluk aan die hele familie met hierdie besondere prestasies. Trots op julle! πŸ‘πŸ‡ΏπŸ‡¦

15/08/2026

πŸ† AGN Junior Landloop
kampioenskappe

Leon Stoltz β€” AGN Junior Mans 8 km Landloopkampioen - 2026 πŸ₯‡πŸ‡ΏπŸ‡¦

β€’ 21km Junior mans SA Kampioen
β€’ 8km - GNSSL Skole liga kampioen (o.18)

14/08/2026

πŸš€ NEW NATIONAL RECORD ON THE WORLD STAGE! πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ’¨

The future of South African athletics is looking unstoppable! ⚑ Our U20 Mixed 4x400m relay squad just blazed through the World Athletics U20 Championships in Oregon, setting a brand-new SA U20 RECORD of 3:21.48! ⏱️πŸ”₯

A massive shoutout to the incredible quartet:
πŸƒβ€β™‚οΈ Ryno Riekert (47.56)
πŸƒβ€β™€οΈ Davida Strong (53.06)
πŸƒβ€β™‚οΈ Abelines Schoeman (45.71)
πŸƒβ€β™€οΈ Isabella Gunter (55.15)

Finishing 6th in the world with a record-breaking performance,drop a πŸ‡ΏπŸ‡¦ to show these young stars some love! πŸ‘‡

13/08/2026

πŸ₯ˆ Ryno Riekert – ’n nuwe hoofstuk in Amerika! πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ‡ΊπŸ‡Έ

Ons WΓͺreld Junior 4 Γ— 400m silwermedaljewenner, Ryno Riekert, sluit nΓ‘ die WΓͺreld Junior Kampioenskappe by Drury University in Amerika aan.

Baie geluk, Ryno! πŸ‘ Ons is ongelooflik trots op jou en alles wat jy reeds bereik het.

Ons sal jou atletiekloopbaan van hier af dophou! πŸ‡ΏπŸ‡¦

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Menlo Park?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Address


412 Atterbury Road
Menlo Park