08/02/2017
Die lekkerrrr BUS na Bloemfontein vir die openings Super 18 wedstryd tussen die LEEUS en CHEETAS op 25/02/2017. Moet nie die geleentheid mis om jou span te ondersteun nie! Vir slegs R850 bied ons jou, n retoer rit vanaf Pretoria of Johannesburg na Bloemfontein in n gerieflikke bus, n kaartjie op die hoof-paviljoen ingesluit, unieke hoed en verversings (Koeldrank & Chips) op die bus. Bespreek nou om teleurstelling te voorkom!!!! Epos - [email protected] of laat jou Epos en ons maak kontak.