02/09/2026
Die oud-Affiebond het met hartseer verneem van die afsterwe van Eric Grimbeek (1955).
Die Bond betuig sy innige meegevoel aan sy familie en vriende.
Oud-Affiebond (Afrikaanse Hoër Seunskool)
Doelstellings:
- Om die Oud-Affies se belangstelling in en verbintenis met die Skool se aktiwiteite aan te wakker en uit te bou.
- Om ‘n verantwoordelikheidsin en ‘n “kultuur van terugploeg” teenoor die skool te kweek.
- Om kameraadskap, samewerking en wedersydse ondersteuning onder ons lede te bevorder.
- Om die Bestuur en Onderwyserskorps van die Skool te bemagtig om die Skool die mees gerespek
02/09/2026
Die oud-Affiebond het met hartseer verneem van die afsterwe van Eric Grimbeek (1955).
Die Bond betuig sy innige meegevoel aan sy familie en vriende.
01/09/2026
Nie minder nie as ses oud-Affies het op Saterdag, 28 Augustus, Blou Bulle o/20-span uitgedraf.
Baie geluk aan Stefan de Bruyn, Stefan McDonald, Elwin Jansen van Vuuren, Hendré Schoeman, Ruben Pienaar en Muntingh Hamman wat die Blou Bulle gehelp het om die Sharks in die SA Onder-20 Beker te klop!
Affies is trots op julle!
27/08/2026
Die oud-Affiebond het met hartseer verneem van die afsterwe van Ignat van Dyk (2000) op 26 Augustus. Die Bond betuig sy innige meegevoel aan sy familie en vriende.
20/08/2026
20/08/2026
Die oud-Affiebond het met hartseer verneem van die afsterwe van Johann Maré (1978).
Die Bond betuig sy innige meegevoel aan sy familie en vriende.
15/08/2026
Die aftelling na die Affie-Wildsfees het amptelik begin – en vanjaar is dit groter as ooit.
Vir slegs R250 ondersteun jy nie net Afrikaanse Hoër Seunskool en Afrikaanse Hoër Meisieskool nie, maar staan jy ook die kans om een van TWEE splinternuwe Suzuki Jimnys te wen!
🎟️ Koop jou kaartjie vandag:
✅ Op die KARRI-toep
✅ Via iTickets
✅ Of volg die skakel hieronder:
👉 https://affiewildsfees.co.za/wen-n-jimny
📅 Saterdag, 22 Augustus
📍 Afrikaanse Hoër Seunskool, Pretoria
’n Dag vol kuier, heerlike kos, ongelooflike vermaak en die unieke Affie-gees wag op jou.
Twee Jimnys. Twee wenners. Dalk is een van hulle jy!
14/08/2026
Hierdie pragtige familiefoto’s is tydens die jaarlikse Massa-Reünie, op 7 Augustus, geneem.
Dit is wonderlik om te sien hoe talle oud-Affies aan hul seuns dieselfde ervaring wil bied as wat húlle destyds op die skoolstoepe beleef het.
Eenmaal ‘n Affie, altyd ‘n Affie!
🎉 WEN EEN VAN TWEE SPLINTERNUWE SUZUKI JIMNYS! 🚙
Die aftelling na die Affie-Wildsfees het amptelik begin – en vanjaar is dit groter as ooit!
Kyk hoe nooi Victor Matfield jou uit om deel te wees van iets besonders.
Vir slegs R250 ondersteun jy nie net Afrikaanse Hoër Seunskool en Afrikaanse Hoër Meisieskool nie, maar staan jy ook die kans om een van TWEE splinternuwe Suzuki Jimnys te wen!
🎟️ Koop jou kaartjie vandag:
✅ Op die KARRI-toep
✅ Via iTickets
✅ Of volg die skakel hieronder:
👉 https://affiewildsfees.co.za/wen-n-jimny
Saterdag, 22 Augustus
Afrikaanse Hoër Seunskool, Pretoria
’n Dag vol kuier, heerlike kos, ongelooflike vermaak en die unieke Affie-gees wag op jou.
Deel hierdie video met jou familie, vriende en kollegas. Hoe meer mense deelneem, hoe groter maak ons saam die verskil.
Twee Jimnys. Twee wenners.
Dalk is een van hulle jy!
13/08/2026
Ons opregte dank aan al die borge wat bygedra het om die Affie Manne-aand ’n sukses te maak.
Affies waardeer elkeen se ondersteuning en betrokkenheid. Sonder hierdie borge sou die Manne-aand nie moontlik gewees het nie.
co.za
3fonteine