Garsfontein Jukskei

Call Directions Contact the business

Garsfontein Jukskei Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Garsfontein Jukskei, Sports, 706 Jacqueline Drive, Garsfontein, Pretoria.

14/09/2026
Ons is baie trots op ons Garsfontein Jukskei Klub lede, o/13 en o/16 meisies wat gister aan die Noordvaal toernooi deel ...
13/09/2026

Ons is baie trots op ons Garsfontein Jukskei Klub lede, o/13 en o/16 meisies wat gister aan die Noordvaal toernooi deel geneem het! 💪🩵💚
Baie geluk aan die o/16 meisies wat silwer huis toe gebring het! 🥈
Geluk aan Zanrie o/13 Uitblinker
Geluk aan Mieke en Annabelle o/16 Uitblinkers

En Gauteng Noord bring weer die algehele wenners beker huis toe! 🏆

Baie geluk aan elkeen van ons Garsie Laerskool spelers!Welgedaan, ons is baie trots op julle! 🙌
08/09/2026

Baie geluk aan elkeen van ons Garsie Laerskool spelers!
Welgedaan, ons is baie trots op julle! 🙌

Baie trots op ons Garsie Hoërskool spelers!Geluk met jul prestasies! 🩵
27/08/2026

Baie trots op ons Garsie Hoërskool spelers!
Geluk met jul prestasies! 🩵

Baie geluk aan al ons Garsie Hoërskool spelers!
24/08/2026

Baie geluk aan al ons Garsie Hoërskool spelers!

Address

706 Jacqueline Drive, Garsfontein
Pretoria
0042

Opening Hours

Tuesday 16:00 - 18:00
Thursday 16:00 - 18:00

Telephone

+27828113776

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Garsfontein Jukskei posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Garsfontein Jukskei:

Shortcuts

Share

Category