Sweetpak broeke te koop vanaf R120. Inbox my vir meer besonderhede
Sew Sweet
We make any sports clothing. Sublimation and plain CMT.
06/12/2016
Groot Verskeidenheid! Slegs R180 per h**p.
30/11/2016
Baba duvetjies te koop. R180 elk.
Naaldwerk klasse in die gerief van jou eie huis en op jou eie masjien. Ek help jou om van slegs n stukkie materiaal n finale item te maak. Ek leer jou ook om jou eie patroon op te trek wat geskik is vir jou liggaam. Slegs R350. Skakel my by 0765445113 om n afspraak te maak.
09/06/2016
20/05/2016
Personalised shirts for sale. Contac us.
Customised long sleeve shirts for only R300 each. Your design with your own logo.
04/08/2015
Kinder T-hemde te koop teen slegs R26 elk. Vanaf grotes 1jr - 14jr. Kontak my by 0765445113. Ons kan printing ook op doen teen ekstra koste.
31/07/2015
Lekker warm polar fleece baadjies teen slegs R150 elk. Ons kan ook borduur teen ekstra koste. Kontak my by 0765445113
Goeie nuus, die kinderklere reeks is binnekort op die lug! Ek is erg opgewonde en kry goeie reaksie van die mense wat dit reeds gesien het.
20/07/2015
Trolley covers nou beskikbaar om kinders van kieme te weerhou en n lekker sagtheid te bied. Vir navraag kontak Jackie Venter by 0765445113
14/07/2015
Baba pakkies @ R120. Ons maak slegs op bestelling. New Born tot 12 maande teen die prys. Groter grotes se pryse op aanvraag.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Telephone
Address
Queenswood
Pretoria