12/01/2026
De manne van Harlequin het gewen . Goue medaille. Veels geluk. Goed gedoen!
Lynnwood Bowling Club is a vibrant community hub where bowling enthusiasts of all ages and skill levels come together.
12/01/2026
De manne van Harlequin het gewen . Goue medaille. Veels geluk. Goed gedoen!
12/01/2026
Trots op ons span. Gauteng North 2025/26 Ladies Open Trips. Hulle beste gegee en met net een punt verloor. Silver medals vir Christine Marais, Annette Havenga, Arine Joubert en Marisa Veenstra het baie goed gespeel as ‘n team. 🥈🥈🥈🥈
12/01/2026
Terwyl die aande nog warm is... Skryf in !
01/01/2026
From one corner to the other. That needed some aim and strength. John Armstrong was the lucky winner.
Give it your best.
01/01/2026
Some photos of a dark night bowling. Very challenging but fun.
01/01/2026
Blessings for a wonderful, happy, healthy 2026 with a lot of bowling to all our members and fellow bowlers,
30/12/2025
Altyd goed om te weet.
20/12/2025
Dis nader as jy d**k so d**k solank om jou naan op te sit vir die Nuwe Jaar.
19/12/2025
16/12/2025
Kan nie wag nie. Ons gaan lekker braai en wag dat dit donker word en dan speel ons sonder sprei-ligte.
16/12/2025
Rugbydag alweer verby. Dit was 'n heerlike dag, die son was uit die hele dag en ons het so lekker gespeel. Van die ander rolbal klubs het ook kom speel. Lekker altyd om ander ook te ontmoet. Dankie PHSOB Bowls club, Meyerspark Rolbalklub, Drienie Swanepoel, Centurion Bowling Club en Wonderboom Rolbal Klub Hoop ek het niemand vergeet maar was lekker om saam met julle te speel.
| Wednesday | 02:00 - 17:00 |
| Friday | 09:00 - 12:00 |
| Saturday | 02:00 - 17:00 |