Derdepark Sentrum

Derdepark Sentrum

Share

3de Park bied van die volgende dienste vir u gerief :
Slaghuis * Bakkery * Supermark * Vulstasie * Restaurant Intiem en uit die gewoel. Haastig?

Dis hoe ons dit sal beskryf. By Derdepark Winkel Sentrum kan jy kom ontspan. Eet en drink ietsie by ons restaurant en kry van die beste vleis en lekkerste brode terwyl jou kar gewas word, of vroulief haar hare sny. Ons het ook n Engen petrol stasie asook n "Quick Shop". Alles op dieselfde terrein. Op die perseel is daar ook 'n Postnet, Wassery, Drankwinkel, Karate vir die kinders en nog vele meer. Kom besoek ons gerus.

20/07/2026

๐Ÿฅง Daarโ€™s niks soos varsgebakte appeltert nie! Perfek saam met โ€™n koppie koffie of as โ€™n soet bederf.

๐Ÿ“… Beskikbaar: 20 tot 26 Julie
๐Ÿ’ฐ Slegs R99.00
๐Ÿ“ž Bestel nou - terwyl voorraad hou!

20/07/2026

๐Ÿ”ฅ Braaityd is beter met ons heerlike rumpwors! Perfek vir elke vuur.

๐Ÿ“… Geldig: 20 tot 26 Julie
๐Ÿ’ฐ Slegs R134.99/kg
Terwyl voorraad hou.

19/07/2026

Sondag is bederfdag! ๐Ÿ—๐Ÿ‹
Geniet ons heerlike suurlemoen- en kruiehoenderflattie met geroosterde patats vir slegs R149.99.

Bederf die familie met โ€™n smaaklike Sondagmaal
Terwyl voorraad hou!

17/07/2026

๐Ÿ” Dubbel die smaak, dubbel die lekkerte! ๐Ÿ˜

Vrydag se plan? 2 heerlike Prego-burgers vir slegs R69.99!

16/07/2026

๐Ÿฃ Sushi-liefhebbers, hierdie een is vir julle! ๐Ÿ˜

Geniet 8 x Salm California-rolle vir slegs R60 net tot Saterdag!
Van 16 tot 18 Julie! ๐Ÿฅข

๐Ÿ“ Sien jou by Derdepark!

15/07/2026

Geniet ons heerlike, tuisgemaakte hoendersop, bedien met vars cocktailbroodjies.

๐Ÿ“ Slegs Woensdag, 15 Julie.
Kry joune terwyl voorraad hou!

13/07/2026

๐Ÿฎ Nagereg wat elke happie die moeite werd maak! ๐ŸคŽ

Geniet ons heerlike Sticky Toffee Poeding vir slegs R99,99.

Die perfekte soet afsluiting vir enige ete!
Bestel nou, beskikbaar 13 tot 19 Julie.

13/07/2026

๐Ÿฅฉ 21 dae verouder vir maksimum geur!

Bederf jou gesin met premium rump teen slegs R189,99/kg.

Perfek vir die braai of aandete.
Maar wees vinnig, diรฉ spesiale geld net 13 tot 19 Julie! ๐Ÿ”ฅ

12/07/2026

Sondag se kos? Ons het dit uitgesorteer! ๐Ÿ˜‹

Geniet โ€™n heerlike geroosterde hoender met baba-aartappels vir slegs R149.99.

Bestel nou, terwyl voorraad hou!

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Pretoria?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Telephone

Website

Address


Zambesi Road East
Pretoria
0035

Opening Hours

Monday 07:00 - 19:00
Tuesday 07:00 - 19:00
Wednesday 07:00 - 19:00
Thursday 07:00 - 19:00
Friday 07:00 - 19:00
Saturday 07:00 - 19:00
Sunday 07:00 - 13:00