Derdepark Sentrum

Derdepark Sentrum

Share

3de Park bied van die volgende dienste vir u gerief :
Slaghuis * Bakkery * Supermark * Vulstasie * Restaurant Intiem en uit die gewoel. Haastig?

Dis hoe ons dit sal beskryf. By Derdepark Winkel Sentrum kan jy kom ontspan. Eet en drink ietsie by ons restaurant en kry van die beste vleis en lekkerste brode terwyl jou kar gewas word, of vroulief haar hare sny. Ons het ook n Engen petrol stasie asook n "Quick Shop". Alles op dieselfde terrein. Op die perseel is daar ook 'n Postnet, Wassery, Drankwinkel, Karate vir die kinders en nog vele meer. Kom besoek ons gerus.

27/05/2026

🍔 Burger Donderdag! 🍟
Vier ‘International Burger Day’ saam met ons 🎉

6 heerlike Cheese Sliders + chips vir net R159.99 😍
📅 Net hierdie Donderdag - 28 Mei!

Moenie uitmis nie 👌

Photos from Derdepark Sentrum's post 26/05/2026

Ons(Padlangs) is binnekort op Dorpie-doenlys op VIA TV-kanaal 147. Bobby van Jaarsveld is die aanbieder van hierdie program so kyk gerus uit vir ons insetsel.

25/05/2026

Kom kry jou BUY ONE GET ONE FREE Rib Burger by Derdepark! 🍔 Slegs op Maandae in Mei
Moet nie uitmis nie!

🍔 Mal Maandag is hier!
Koop 1 Rib Burger en kry 1 GRATIS vir net R49.99
Slegs op Maandae geldig terwyl voorraad hou.
Moenie uitmis nie! 🔥

25/05/2026

Maak hierdie week iets besonders vir die familie met ons sagte, smaaklike ‘Topside’ beesvleis

Perfek vir ’n warm, winter ete! 🍽️

23/05/2026

🍣 NUUT by Derdepark!

Perfek vir lunch, aandete… of sommer net omdat jy lus is! 🍱🥢

Kom geniet heerlike, vars voorbereide sushi teen ongelooflike pryse 🤩🔥

21/05/2026

Maak Sondag Kos maklik by Derdepark. Ons doen al die kookwerk!

SONDAG TROOSKOS BY DERDEPARK🥘

Oondgeroosterde Beesvleis met Romerige ‘Mash’.
R295 en bedien 4

Bestel nou om teleurstelling te voorkom!
Slegs Sondae in Mei

20/05/2026

SATERDAG BY DERDEPARK! Vul jou tenk met R2000 brandstof en ontvang ‘n GRATIS 440ml Coke en Pastei van jou keuse 🥧 🥤

Vul jou tenk, stil jou lus!

Elke Saterdag in Mei - vul op vir R2000 of meer en ontvang ’n GRATIS 440ml Coke en pastei van jou keuse 😋🥤🥧

19/05/2026

Maak gerus by die nuwe karwas n draai hier by Derdepark.

19/05/2026

Ons Pork Belly is dié week se braaiwenner! 😍

📍Slegs R124.99/kg
📅 18 tot 24 Mei
🏪 Derdepark Vleismark

Moenie uitmis nie - kry joune vandag! 🛒

18/05/2026

Kom kry jou BUY ONE GET ONE FREE Rib Burger by Derdepark! 🍔 Slegs op Maandae
Moet nie uitmis nie!

🍔 Mal Maandag is hier!
Koop 1 Rib Burger en kry 1 GRATIS vir net R49.99
Slegs op Maandae geldig terwyl voorraad hou.
Moenie uitmis nie! 🔥

15/05/2026

🍣 NUUT by Derdepark!
Vandag R35 vir 12 pcs.

Perfek vir lunch, aandete… of sommer net omdat jy lus is! 🍱🥢

Kom geniet heerlike, vars voorbereide sushi teen ongelooflike pryse 🤩🔥

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Pretoria?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Telephone

Website

Address


Zambesi Road East
Pretoria
0035

Opening Hours

Monday 07:00 - 19:00
Tuesday 07:00 - 19:00
Wednesday 07:00 - 19:00
Thursday 07:00 - 19:00
Friday 07:00 - 19:00
Saturday 07:00 - 19:00
Sunday 07:00 - 13:00