Jumping Fitness On-line SA
Shape your BODY ... Shape your SOUL ... Be YOU !! Studio/ Private or Online Training in your own space and your own time.
29/03/2023
Before and After for a Client's Custom Made Table Legs🤩👌
Get in touch with us today for your Custom Powder Coating‼️
☎️ 013 590 0246
📞 082 671 7242
📧 [email protected]
🌐amsonline.co.za
📍 10 Meter Street, Vaalbank, Middelburg
05/01/2023
Vir die persoon wat hierdie lees, jou lewe maak saak! Jy is belangrik🤍Jy is geliefd🤍 Niemand kan jou vervang nie🤍 Ek is dankbaar dat jy gebore is🤍 Ons het dit na 'n nuwe jaar gemaak, daar was tye wat ons gedink het ons sal nie deurkom nie, maar ons is nou hier en ek verklaar dat hierdie 'n voorspoedige jaar sal wees! Maak meer tyd vir jouself en jou doelwitte. Vergewe mense wat jou seergemaak dit maar laat hulle nie weer toe in jou lewe nie. Laat gaan van mense wat net daar is om jou te gebruik en maak spasie vir mense wat omgee. Mense met goeie harte, dis okay om "Nee" te sê want mense sal oor jou loop. Stel grense! Mense met haat en jaloesie in hulle harte, mag jy so geseënd wees dat jy nie tyd het om te haat nie en fokus op jou lewe. Kan ons asb ophou mekaar afbreek en moenie jouself vergelyk met anders nie, want almal se paadjie is verskillend. Sit die werk in en die resultate sal positief wees🤍 Onthou God help diegene wat hulself help. So staan op, sê dankie, bid vir kennis en wysheid om die regte besluite te neem wat jou na God se wil lei. 2023 is ons sin!!! Ek is baie lief vir jou.❤️❤️❤️
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Contact the business
Telephone
Address
Pretoria