Buffelsfontein Wapens

Buffelsfontein Wapens

Share

Bederf jouself, jou rowwe bliksem.

17/07/2026

๐ŸŽฏ SKIETSKOOL ๐Ÿ”ซ
Wil jy jou bevoegdheid doen? Ons help jou graag!

๐Ÿ“š Bevoegdheid Pakkette:

โœ”๏ธ Wet en Handwapen โ€“ R1 250
โœ”๏ธ Wet, Handwapen en Geweer โ€“ R2 100
โœ”๏ธ Wet, Handwapen, Geweer en Haelgeweer โ€“ R2 700
โœ”๏ธ Wet, Handwapen, Geweer, Haelgeweer en Semi-outomaties โ€“ R3 200

๐Ÿข Skakel ons gerus vir besigheids-bevoegdheid pryse.

๐Ÿ“ 269 Dykor Weg, Silverton, Pretoria
๐Ÿ“ž 012 004 1699
๐Ÿ›’ www.buffelwapens.co.za

โš ๏ธ Terme en voorwaardes geld.

16/07/2026
16/07/2026

๐Ÿ“ฃ๐—š๐—ข๐—˜๐—œ๐—˜ ๐—ก๐—จ๐—จ๐—ฆ! ๐—•๐—จ๐—™๐—™๐—˜๐—Ÿ๐—ฆ๐—™๐—ข๐—ก๐—ง๐—˜๐—œ๐—ก ๐—ฆ๐—ž๐—œ๐—˜๐—ง๐—ž๐—Ÿ๐—จ๐—• ๐—œ๐—ฆ ๐—”๐— ๐—ฃ๐—ง๐—˜๐—Ÿ๐—œ๐—ž ๐—š๐—˜๐—ฆ๐—ง๐—œ๐—š!

๐—•๐˜‚๐—ณ๐—ณ๐—ฒ๐—น๐˜€๐—ณ๐—ผ๐—ป๐˜๐—ฒ๐—ถ๐—ป ๐—ฆ๐—ธ๐—ถ๐—ฒ๐˜๐—ธ๐—น๐˜‚๐—ฏ, in Silverton (Pretoria), is amptelik gestig en nooi jou uit om aan te sluit. ๐ŸŽ‰Kom oefen jou oog op ons binnehuise skietbaan en omring jou met ander wat jou passie deel.๐Ÿ’ฅ

๐—ช๐—ฎ๐—ฎ๐—ฟ๐—ผ๐—บ ๐˜„๐—ถ๐—น ๐—ท๐˜† ๐—ฎ๐—ฎ๐—ป ๐—•๐˜‚๐—ณ๐—ณ๐—ฒ๐—น๐˜€๐—ณ๐—ผ๐—ป๐˜๐—ฒ๐—ถ๐—ป ๐—ฆ๐—ธ๐—ถ๐—ฒ๐˜๐—ธ๐—น๐˜‚๐—ฏ ๐—ฏ๐—ฒ๐—ต๐—ผ๐—ผ๐—ฟ๐˜? Ons bied:
โœ…Hulp met vuurwapenlisensies en bevoegdheid
โœ…Groter toegang tot wapens en ammunisie - binne wetgewing
โœ…Veiligheid- en vaardigheidsontwikkeling
โœ…Sosiale netwerke, kompetisies en klubaktiwiteite
โœ…Ondersteuning en advies rakend aankope en lisensiรซring

๐—ช๐—ฎ๐—ป๐—ป๐—ฒ๐—ฒ๐—ฟ ๐—ถ๐˜€ ๐˜€๐—ธ๐—ถ๐—ฒ๐˜๐—ฑ๐—ฎ๐—ฒ?
๐Ÿ“…Elke Woensdag vanaf 12:00-16:00.

๐—ช๐—ฎ๐˜ ๐—ถ๐˜€ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ธ๐—ผ๐˜€๐˜๐—ฒ๐˜€?
๐ŸŽฏGeleentheidslid = R1250/jaar
Vir persone wat per geleentheid vir die pret wil skiet.
๐ŸŽฏToegewyde lid = R1500/jaar
Vir lede wat deel van Buffelsfontein se geakkrediteerde skietklub wil wees.

๐—›๐—ผ๐—ฒ ๐˜€๐—น๐˜‚๐—ถ๐˜ ๐—ท๐˜† ๐—ฎ๐—ฎ๐—ป?
๐Ÿ“ฑKontak ons gerus by: 079 725 1560
๐Ÿ“งStuur 'n e-pos na: [email protected]

16/07/2026

Buffelsfontein Wapens sal Vrydag en Saterdag gesluit wees terwyl ons besig is met opknappingswerk om jou winkelervaring nรณg beter te maak.

Ons waardeer jou geduld en sien daarna uit om jou weer vanaf Maandag te verwelkom.

Vir enige navrae, kontak ons gerus:

๐Ÿ“ž 012 004 1699
๐Ÿ“ 269 Dykor Weg, Silverton

15/07/2026

๐Ÿ”ญ Tauron 5โ€“30ร—56 Gen II Rifle Scope SCFF-66
๐Ÿ’ฐ R8 200

Met sterk vergroting en helder beeldkwaliteit is diรฉ teleskoop ideaal vir baan- en langafstandskiet.

๐Ÿ“ 269 Dykor Weg, Silverton, Pretoria
๐Ÿ“ž 012 004 1699
๐Ÿ›’ www.buffelwapens.co.za

โš ๏ธ Doen gerus navrae oor voorraad.

14/07/2026

WI******ER 22-250 REM | 55 GR | Sagte Punt | R750
โšก Spoed. Krag. Akkuraatheid.

๐Ÿ”ฅ Nou beskikbaar vir slegs R750 per boks

๐Ÿ“ž Bel Buffelsfontein Wapens: 012 004 1699
๐Ÿ“ 269 Dykor Weg, Silverton

******er

WI******ER 22-250 REM | 55 GR | Sagte Punt | R750 Bederf jouself, jou rowwe bliksem.

14/07/2026

WI******ER 30-30 WIN | 150 GR | Power-Point | R995
๐ŸฆŒ 'n Ou staatmaker wat nooit teleurstel nie.

๐Ÿ’ฅ Slegs R995 per boks

๐Ÿ“ž Skakel ons: 012 004 1699
๐Ÿ“ 269 Dykor Weg, Silverton

******er

WI******ER 30-30 WIN | 150 GR | Power-Point | R995 Bederf jouself, jou rowwe bliksem.

14/07/2026

WI******ER .222 REM | 50 GR | Sagte Punt | R650
๐Ÿ’ฅ Akuraatheid waarop jy kan staatmaak.

๐Ÿ”ฅ Nou net R650 per boks

๐Ÿ“ž Bel Buffelsfontein Wapens: 012 004 1699
๐Ÿ“ 269 Dykor Weg, Silverton

******er ******erAmmo

WI******ER .222 REM | 50 GR | Sagte Punt | R650 Bederf jouself, jou rowwe bliksem.

14/07/2026

WI******ER .223 REM | 55 GR | Sagte Punt | R595
๐ŸŽฏ Klein dop, groot gif.

๐Ÿ’ฅ Slegs R595 per boks

๐Ÿ“ž Bel ons vandag: 012 004 1699
๐Ÿ“ 269 Dykor Weg, Silverton

******er

WI******ER .223 REM | 55 GR | Sagte Punt | R595 Bederf jouself, jou rowwe bliksem.

13/07/2026

๐Ÿ”ญ Arken Optics EP-5 โ€“ 5โ€“25ร—56
๐Ÿ’ฐ R10 850

๐ŸŽฏ Betroubaare kwallitiet.

๐Ÿ“ 269 Dykor Weg, Silverton, Pretoria
๐Ÿ“ž 012 004 1699
๐Ÿ›’ www.buffelwapens.co.za

โš ๏ธ Doen gerus navrae oor voorraad.

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Pretoria?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Address


269 Dykor Weg, Silverton
Pretoria
0184

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00
Saturday 08:00 - 12:00