25/03/2026
💃🏻🕺🏻Pulse Mandjiedans – 28 Maart🕺🏻💃🏻
Kom geniet ’n aand vol Sokkie, Ballroom, Latin & Line Dancing! 🎶✨
Almal is welkom! 🥂 Bring gerus jou eie drink en eetgoed saam (geen kontantkroeg beskikbaar nie).
📅 28 Maart 2026
📍 George Lions Klub
⏰ 18:00–23:00
🎫 R100 p.p. KONTANT of vooraf EFT
oorbetalings
👗 Drag: Smart Casual
Sien jou op die dansvloer! 🔥
Bespreek nou: 066 332 1115
Reg van toelating voorbehou
25/03/2026