Vir enige navrae ivm die klub krieket en ook die akademie skakel my asb!
Daar sal nie vandag oefening wees nie agv die reen. Ek was nou net by die nette en is nog nat!
Dankie
0832840596
Bobbies Krieket Akademie - H/S Wonderboom
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Bobbies Krieket Akademie - H/S Wonderboom, Hoërskool Wonderboom, Pretoria.
03/10/2017
Klub krieket begin Vrydag 6 Okt
27/09/2017
Bobbies Junior Klub Krieket
Klub fooie R750
Klub fooie sluit in: H**p en hoed
Gekwalifiseerde afrigters
Wedstryd b***e
25/09/2017
Enige navrae skakel my asb by 0832840596
Hi almal Bobbies Junior klub begin ook nou in September en die sessies sal ook by Hoërskool Wonderboom plaasvind!
Goeie bowling sessie....so ontwikkel ons op alle vlakke!
19/07/2017
Hi almal hoop die op vakansie geniet die laaste week. Woensdag 26 Julie die eerste Woensdag as die skole her open het sal die akademie voluit hardloop. Hoop ek sien klomp daar by Wonderboom hoërskool!💪🏼
29/06/2017
LA gear....dankie Lampers vir Ruben se nuwe sak. Genuine great quality en vir wat mens kry by jou is jou pryse baie goed! Luandre van Wyk dankie baie!
Bobbies junior krieket akademie sal volstroom begin die eerste Woensdag na die skoolvakansie(26 Julie)
Sien uit na die krieket!!!
09/06/2017
Akademie begin 7 Junie by Hoërskool Wonderboom.....vertel jou maats!!!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Telephone
Website
Address
Hoërskool Wonderboom
Pretoria