15/05/2026
๐๐๐
๐ HHA MONDAY MOTIVATION ๐
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from N&T Hokkie Akademie, Sports Team, 273 Antun Street, Pretoria.
15/05/2026
๐๐๐
๐ HHA MONDAY MOTIVATION ๐
๐๐
03/08/2025
Briljante twee dae van hokkie. Baie geluk dogters! ๐๐
๐น๐๐ฎ๐ฉ๐๐ซ ๐๐ - ๐๐จ๐ค๐ค๐ข๐๐น
๐๐ง๐ฌ ๐๐๐ค๐๐ซ ๐ฅ๐จ๐จ๐ฉ ๐จ๐จ๐ซ ๐ฏ๐๐ง ๐ญ๐ซ๐จ๐ญ๐ฌ.
Baie geluk aan ons 1ste Span dogters. Julle het baklei tot die einde toe, ons is baie trots op julle.
fans
Mike's Kitchen Montana
Montana Family Market
CIM Lubricants
Compu Cable Projects
Batter Boys Village
Gys Pitzer Motoring
21/07/2025
Maak reg vir โn goeie kwartaal van Hokkie! ๐
โBehind every fearless player is a fearless coach who refused to let them be anything but the best they could beโ.
Passion cannot be faked. Be real, genuine and build trust.
Mini-hokkie pret! Hope talent en liefde vir hokkie. Dankie Hubach Hockey Academy vir al die leer en speel.
Altyd lekker om te leer! Dankie Hubach Hockey Academy vir โn goeie twee dae van hokkie.
21/06/2025
Rose 7โs toernooi het op โn hoogtepunt geeindig met die seniors.
Die seniors het gewys wat in hulle steek.
Baie geluk aan die wenners van die toernooi die DRAGONS!
Geluk aan die naaswenners die Phoenixes.
20/06/2025
N&T Hokkie Akademie bied vandag die senior Rose 7โs hokkie toernooi aan.
Die opwinding en senuwees is hoog!
Bring โn kombers en stoel en geniet saam met ons goeie hokkie.
15/06/2025