08/01/2021
Woonstel te Huur vir R4500pm
Ruim tuinwoonstel in Queenswood beskikbaar vanaf 1 Februarie 2021 met 1 slaapkamer, ruim leefruimvertrek en kombuis, netjiese badkamer, veilige onderdak-parkering en goeie sekuriteit. Elektrisiteit en water vir eie rekening, word gelaai op meters voor gebruik. DSTV en Fibre-lyn is ingeluit by die prys. Hegtingspunt vir wasmasjien is beskikbaar.
6 km vanaf die Universiteit van Pretoria en naby Hatfield, Gautrein Stasie, Queensquarter en Queenscorner, Brooklyn, besighede, mediese dienste en loopafstand van winkels en gym. Op busroete na bogenoemde.
Christelike waardes ’n voorkeur. Streng huisreëls geld op die perseel. Rook is verbode. Drankmisbruik word nie geduld nie. Deposito betaalbaar voor betrekking.
Kontak/inbox/wapp 0827943158 vir afspraak.
06/01/2020
Kamers te huur
R3500-R3750 per maand
Fortidus Losieshuis is ’n geborge woning vir ernstige studente of jong werkendes. Die huis bied ruim, netjiese kamers met groot ingeboude kaste. Huurders het gebruik van 2 x gemeenskaplike kombuise en ‘n groot leefruimarea met DSTV. R3500-R3750 per maand per maand. Huur sluit in weeklikse wasgoed en skoonmaak diens, veilige onderdak-parkering en WIFI/fibre. Water en elektrisiteit ook ingesluit by huur. Meubelment is beskikbaar - kamers toegerus met bed, bedkassie, lessenaar en stoel. Naby Universiteit van Pretoria, Hatfield, Gautrein Stasie, Brooklyn, besighede, mediese dienste en loopafstand van winkels en gym. Op busroete na bogenoemde. Christelike waardes ’n voorkeur. Streng huisreëls geld!!!! Rook is verbode. Drankmisbruik word nie geduld nie. Kontak/wapp 0827943158 vir afspraak/aansoek.
25/01/2016
Fortidus Losieshuis is ’n geborge woning vir ernstige studente. Ons bied ruim, netjiese kamers met groot ingeboude kaste. Huurders het gebruik van 2 x gemeenskaplike kombuise en ‘n groot leefruimarea met DSTV. R3500 per maand. Huur sluit in weeklikse wasgoed en skoonmaak diens, veilige onderdak-parkering en uncapped WIFI. Water en elektrisiteit ook ingesluit by huur. Meubelment is beskikbaar - kamers toegerus met bed, bedkassie, lessenaar en stoel. Naby Universiteit van Pretoria, Hatfield, Gautrein Stasie, Brooklyn, besighede, mediese dienste en loopafstand van winkels en gym. Op busroete na bogenoemde. Christelike waardes ’n voorkeur. Streng huisreëls geld!!!! Rook is verbode. Drankmisbruik word nie geduld nie. 4 x aandetes kan weekliks voorsien word teen R500pm ekstra (Maandae-Donderdae - voorwaardes geld). Kontak/wapp 0827943158 vir afspraak/aansoek.