Lynx Ringbalklub

Call Directions Contact the business

Lynx Ringbalklub Home to excellence, passion, and champions! ✨

👏🏼👏🏼👏🏼
19/06/2026

👏🏼👏🏼👏🏼

Lynx dames wenners🥇

Baie sterkte aan al die deelnemers by die Klub Kampioenskappe 2026Mag elke span met trots speel, hul beste gee en die da...
05/06/2026

Baie sterkte aan al die deelnemers by die Klub Kampioenskappe 2026

Mag elke span met trots speel, hul beste gee en die dag geniet.

Julle harde werk, span gees en toewyding maak julle reeds wenners. Die hele Lynx klub staan agter julle! 🩵💙

19/02/2026
Aandag aan alle Lynx spelers ! Klubgelde 2026 ✨
03/02/2026

Aandag aan alle Lynx spelers !

Klubgelde 2026 ✨

Aandag alle spelers! 💥🌟 Oefening begin 19de Januarie 🌟Sluit by ons aan vir nóg ’n jaar van oefen, speel, groei, trots en...
08/01/2026

Aandag alle spelers! 💥

🌟 Oefening begin 19de Januarie 🌟

Sluit by ons aan vir nóg ’n jaar van oefen, speel, groei, trots en prestasie.

Kom wys jou passie-

Baie geluk aan ons eie klub voorsitter wat aangewys is as die spanbestuurder van die jaar Joanne van Greunen
29/09/2025

Baie geluk aan ons eie klub voorsitter wat aangewys is as die spanbestuurder van die jaar
Joanne van Greunen

Lynx Ringbal spog✨Baie geluk aan elke speler met hul uitsonderlike prestasies wat dié jaar by ons klub behaal is. Julle ...
27/08/2025

Lynx Ringbal spog✨

Baie geluk aan elke speler met hul uitsonderlike prestasies wat dié jaar by ons klub behaal is. Julle toewyding en harde werk word opreg waardeer!

Address

Tshwane Korfbalpark
Pretoria

Telephone

+27711636267

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lynx Ringbalklub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Lynx Ringbalklub:

Shortcuts

Share