Lynx Ringbalklub
Home to excellence, passion, and champions! ✨
03/02/2026
Aandag aan alle Lynx spelers !
Klubgelde 2026 ✨
08/01/2026
Aandag alle spelers! 💥
🌟 Oefening begin 19de Januarie 🌟
Sluit by ons aan vir nóg ’n jaar van oefen, speel, groei, trots en prestasie.
Kom wys jou passie-
29/09/2025
Baie geluk aan ons eie klub voorsitter wat aangewys is as die spanbestuurder van die jaar
Joanne van Greunen
27/08/2025
Lynx Ringbal spog✨
Baie geluk aan elke speler met hul uitsonderlike prestasies wat dié jaar by ons klub behaal is. Julle toewyding en harde werk word opreg waardeer!
17/08/2025
Ons is ongelooflik trots en werklik geseënd om nie net een nie, maar twee van ons eie Lynx Klub-afrigters en bestuurslede gekies te hê as Junior en Senior Spanbestuurders vir die Nasionale Toernooi.
Joanne van Greunen
• Senior spanbestuurder van die toernooi 2025
Deonicha Bierman
• Junior spanbestuurder van die toernooi 2025
Hierdie merkwaardige prestasie is ’n weerspieëling van hul toewyding, leierskap, en die gees vir Ringbal.
17/08/2025
Leadership in action! We are so proud of our incredible Lynx team managers/coaches and referees selected to represent at Gauteng North level.
Your dedication, passion, and commitment are what keeps the game alive. Well done, legends!
17/08/2025
Lynx se talent loop oor!!
Feeling incredibly blessed and beyond proud — 106 of our players have been selected for the Gauteng North teams! Hard work, passion, and unity are paying off. Here's to excellence on and off the field! 💪🔥
LYNX MANS A
▪️ Liga bywenners
▪️Clubchamps bywenners pool Bywenners
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Contact the business
Telephone
Website
Address
Tshwane Korfbalpark
Pretoria