26/02/2014
1 Maart 2014
Jaarvergadering op 9:30 nominasie lyste is teen bord by die klub. Direk na vergadering sal dit die borgdag wees van Nugent en Jooste Oogkundiges Better Ball R150 inskrywing ete ingesluit. Sien julle daar.