14/11/2026
Wat onthou jy eerste wanneer jy aan Bokkieweek dink?
Die eerste wedstryd? Die spanpraatjies? ’n Nuwe vriend? Die oomblik toe jou span gewen het; of dalk juis die wedstryd waarin jy geleer het om weer op te staan?
Deel jou Bokkieweek-herinnering met ons.