08/10/2026
π NUWE AFRIGTINGSPAN AANGEKONDIG! π
Gisteraand is Benjamin Hardien amptelik aangestel as die nuwe Hoofafrigter van Zoar United RFC. π΄π‘
Ons is ook verheug om aan te kondig dat Wilson Alexander weer aangestel is as die B-span se afrigter.
Coach Wilson sal bygestaan word deur niemand anders nie as βn voormalige afrigter en ware legende van die klub, Colan Bosman. ππ
Die A-span se hulpafrigters sal binnekort deur Coach Benjamin bekend gemaak word.
Aan ons nuwe afrigtingspan: baie geluk met julle aanstellings! Ons wens julle alle sterkte, sukses en voorspoed toe vir die nuwe seisoen. Mag julle die span met passie, toewyding en trots lei.
π΄π‘ Zoar United RFC β Een klub, een familie, een doel! π