Riviersonderend RFC

Riviersonderend RFC Amateur Rugby Club : Rivvies

GoeiemΓ΄re RiviersonderendOns het MΓ΄re Hoender & Chips verkope,Graaag vra ons ondersteuning met ons Fondsinsameling, U ka...
24/09/2026

GoeiemΓ΄re Riviersonderend

Ons het MΓ΄re Hoender & Chips verkope,

Graaag vra ons ondersteuning met ons Fondsinsameling, U kan n inbox stuur of op post comment.

Baie dankie

Rivvies

Vandag wil ons by Rivvies weereens ons StreekUitdaaging Champs:Struisbaai RVK πŸ’™ alle sterkte toewens met hul Wedstryd te...
18/09/2026

Vandag wil ons by Rivvies weereens ons StreekUitdaaging Champs:

Struisbaai RVK πŸ’™

alle sterkte toewens met hul Wedstryd teen Elandskloof RVK te Ceres.

Gaan uit en maak die Gemeenskap van Struisbaai en Kaap Agulhas trots manne, julle het hard gewerk heel seisoen vir die geleentheid.

Rivviesliefde πŸ’™πŸ’›

17/09/2026

πŸ“Œ HET U N LIEFDE VIR RIVIERSONDEREND RVK?

Stel U belang om te dien op Riviersonderend RVK Bestuur vir 2027 /2028

Met die 2026 rugby seisoen agter die rug wil die klub eerstens baie dankie sΓͺ vir elke ondersteuner,elke speler en bestuurslid wat die jaar n sukses gemaak het.

Ons AJV datum sal bekend gemaak word sodra ons state terug kom vanaf die Auditeer.

As U die passie en liefde het om n verskil te maak, staan dit U vry om teenwoordig te wees met die AJV, onthou U moet n lid wees van die klub, of U kan ledegeld betaal die aand van die AJV.

Ons het die volgende vakante vir 2027/2028 beskikbaar :

Voorsitter
Onder-voorsitter
Sekretaris
Hulp-Sekretaris
Tesourier
Hulp-Tesourier
Klub Kaptein
3xAdd Lede

As U meer wil weet oor die proses kan U ons Huidige Voorsitter Mej CharnΓ© Lottering skakel.

Ons sien uit na positiewe individuale wat n verskil wil maak.

Baie dankie

Rivvies πŸ’™πŸ’›

πŸ“Œ Fondsinsameling Dae :Ons hou Hoender & Chips verkope teen net R50 vir lekker Middag Ete.Vrydag 25ste September 2026 va...
15/09/2026

πŸ“Œ Fondsinsameling Dae :

Ons hou Hoender & Chips verkope teen net R50 vir lekker Middag Ete.

Vrydag 25ste September 2026 vanaf 1H00

Ondersteuning sal waardeer word.

Dankie Rivvies Faithful.

πŸ’™πŸ’›

πŸ“Œ Ons Kaartjies is BESKIKBAAR!Graag vra ons die Gemeenskap van Riviersonderend se ondersteuning vir ons Jaarlikse Chill ...
10/09/2026

πŸ“Œ Ons Kaartjies is BESKIKBAAR!

Graag vra ons die Gemeenskap van Riviersonderend se ondersteuning vir ons Jaarlikse Chill Out, hierdie Keer :

RIVVIES FESTIVAL: Summer Edition πŸ’™πŸ’›

Met headliners soos DJ Chello, DJ Cribo, DJ Ray beloof dit om extra lekker te wees, geondersteun deur ons eie Dorp se Mense :

DJ Wayne & DJ Papnat en ook DJ Chops wat al n huiskind van Rivvies is.

Dus nie al, ons gaan ook aktiwiteite het vir ons Kinders, soos face paint, Jumping Castle, Water slides etc, Amptelike Poster oppad.

Dit beloof om n goeie Saterdag te wees, so kry jou Pre-sold Tickets nou.

Kaartjies is beskikbaar en betaalbaar teen 31 Oktober 2026

Let's Dance πŸ’ƒ

Lets Welcome our DJs for November's Rivvies Saturday Festival :Bring your Camping Chair/Gazebo and CoolerboxDJ ChelloDJ ...
21/08/2026

Lets Welcome our DJs for November's Rivvies Saturday Festival :

Bring your Camping Chair/Gazebo and Coolerbox

DJ Chello
DJ Cribo
DJ Ray
DJ Chops

Supported by our own Local DJs:

DJ Wayne
DJ Papnat

Only Pre-sold Tickets will be available till 31st of October 2026 at R200

That's right, you have 2 Months to buy and pay yours.

Its going to be a FUN day with loads of Lucky Draws.

A great way to start Summer 2026.






πŸ’™πŸ’›πŸ’ƒ

Black Leaves Vs Riviersonderend RFC πŸ’™πŸ’›
18/08/2026

Black Leaves Vs Riviersonderend RFC

πŸ’™πŸ’›

Zaza Prints & Rivvies :For all Rivvies Prints :Contact a Local Small Business within our Town.Lets support Local.πŸ’™πŸ’›
17/08/2026

Zaza Prints & Rivvies :

For all Rivvies Prints :

Contact a Local Small Business within our Town.

Lets support Local.

πŸ’™πŸ’›

16/08/2026

Congratulations HoΓ«rskool Riviersonderend :

Our Boys standing in honor to the ones that still needs to wear our jerseys.

Rivviesliefde πŸ’™πŸ’›

Address

Muller Street
Riviersonderend

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Riviersonderend RFC posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share