Robertson Netball Club

Robertson Netball Club Netball Club open to everyone! All ages welcome.

๐Ÿ’™ Interskole-gees is in die lug! ๐Ÿ’™Gisteraand was dit weer tyd vir lekker netbal, lekker speel en sommer net goeie gees! ...
19/08/2026

๐Ÿ’™ Interskole-gees is in die lug! ๐Ÿ’™

Gisteraand was dit weer tyd vir lekker netbal, lekker speel en sommer net goeie gees! ๐Ÿ๐Ÿ”ฅ

Omdat dit Interskole-week is, het ons natuurlik die blou uitgehaal en die gees behoorlik laat wys! ๐Ÿ’™๐Ÿ’™ Baie van ons dames het in blou opgedaag om ons Robbies te ondersteun. ๐Ÿ”ต๐Ÿ™Œ

Ons is dalk โ€™n sosiale netbalklub, maar een ding is seker, ons speel met hart, lag baie en geniet elke oomblik saam! ๐Ÿ˜„๐Ÿ

Mรดreaand maak ons weer so. Sien ons jou daar?

Tyd: 17:15-18:15
Plek: Hoรซrskool Robertson
๐Ÿ’™: Trek enigiets BLOU aan!

Hoรซrskool Robertson Interskole 2026 ๐Ÿฆญ๐Ÿ’™
17/08/2026

Hoรซrskool Robertson Interskole 2026 ๐Ÿฆญ๐Ÿ’™

๐Ÿ’™ INTERSKOLE-GEES IS AAN! ๐Ÿ’™Hierdie week trek ons enigiets BLOU aan na ons netbaloefeninge! ๐Ÿ”ตโšช๏ธDinsdag รฉn Donderdag kom o...
16/08/2026

๐Ÿ’™ INTERSKOLE-GEES IS AAN! ๐Ÿ’™

Hierdie week trek ons enigiets BLOU aan na ons netbaloefeninge! ๐Ÿ”ตโšช๏ธ

Dinsdag รฉn Donderdag kom ons as een span bymekaar en wys ons Robbie-trots! ๐Ÿ™Œ๐Ÿผ๐Ÿ’™

Een dorp. Een span. Een hart. โค๏ธ๐Ÿ’™

Kom ons ondersteun ons skool en bring die gees! ๐Ÿ”ฅ

GO ROBBIES! ๐Ÿ’™๐Ÿ’™

Hoรซrskool Robertson vs Worcester Gimnasium hierdie Saterdag, 7 & 8 Augustus (Tuis) ๐Ÿ๐Ÿคพ๐Ÿฝโ€โ™€๏ธ
05/08/2026

Hoรซrskool Robertson vs Worcester Gimnasium hierdie Saterdag, 7 & 8 Augustus (Tuis) ๐Ÿ๐Ÿคพ๐Ÿฝโ€โ™€๏ธ

๐Ÿฆญ๐Ÿ’™
05/08/2026

๐Ÿฆญ๐Ÿ’™

Netbal is vir almal! ๐Ÿ‘๐ŸผGisteraand se oefening was vol lag, harde werk en lekker gees. Dankie aan al die dames wat deel w...
05/08/2026

Netbal is vir almal! ๐Ÿ‘๐Ÿผ

Gisteraand se oefening was vol lag, harde werk en lekker gees. Dankie aan al die dames wat deel was daarvan. Ons sien uit om nog nuwe gesigte op die baan te verwelkom.๐Ÿคฉ

NETBAL IS AAN DIE GANG! ๐Ÿคพ๐Ÿฝโ€โ™€๏ธ๐Ÿƒ๐Ÿฝโ€โ™€๏ธOns oefen volgende week weer en ons nooi almal uit wat graag netbal wil speel, om by o...
31/07/2026

NETBAL IS AAN DIE GANG! ๐Ÿคพ๐Ÿฝโ€โ™€๏ธ๐Ÿƒ๐Ÿฝโ€โ™€๏ธ

Ons oefen volgende week weer en ons nooi almal uit wat graag netbal wil speel, om by ons aan te sluit! ๐Ÿ™Œ๐Ÿผ๐Ÿ

Of jy nou โ€™n ervare speler is of net graag saam met โ€™n lekker groep wil oefen en speel, almal is welkom! ๐Ÿค—

Kom geniet die sport, die samesyn en die lekker gees op die baan! ๐Ÿ’ช๐Ÿผ

Bring jou tekkies en jou liefde vir netbal. Ons sien jou volgende week op die baan! ๐Ÿ๐Ÿ”ฅ

30/07/2026

๐Ÿ Calling all Grade 2 & Grade 3 girls! ๐ŸŒŸ

Come and join Coach Petro for fun, energetic netball training designed to build skills, improve fitness, boost confidence, and develop a love for the game! ๐Ÿฉท

๐Ÿ“ Venue: Spark It Up Fitness Studio
๐Ÿ“… Monday โ€“ Friday
๐Ÿ•“ After 4:00 PM

๐Ÿ“ฒ Book your spot with Coach Petro: 079 056 9427

Let's learn, grow, build confidence, and have fun on the court together! ๐Ÿ

27/07/2026
Dinsdag โœ”๏ธSien julle Donderdag weer. Dieselfde plek, selfde tyd!๐Ÿคพ๐Ÿฝโ€โ™€๏ธ
21/07/2026

Dinsdag โœ”๏ธ

Sien julle Donderdag weer. Dieselfde plek, selfde tyd!๐Ÿคพ๐Ÿฝโ€โ™€๏ธ

Address

Dirkie Uys Staat 7
Robertson
6705

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Robertson Netball Club posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Robertson Netball Club:

Shortcuts

Share

Category