30/09/2026
πΏπ¦π€Ό SA KAMPIOENSKAPPE 2026 β HIER KOM WSG! πβ€οΈπ
Hierdie Vrydag en Saterdag neem ons WSG-stoeiers en afrigters deel aan die Suid-Afrikaanse Nasionale Kampioenskappe in Kaapstad.
Aan elkeen van ons stoeiers: Gee net julle beste. Vertrou op die ure se harde werk, oefening, sweet en deursettingsvermoΓ« wat julle tot hier gebring het.
Onthou β om op daardie mat te klim en jouself teen die beste te toets, is reeds βn wen op sy eie. πͺ
π₯ Wen of verloor, medalje of nie β ons is trots op elkeen van julle. Stoei met hart, gee alles wat julle het en geniet elke oomblik op die mat.
En aan ons afrigters β baie sterkte ook aan julle! Dankie vir elke uur langs die mat, elke oefensessie, elke motiverende woord en vir die tyd en energie wat julle in ons stoeiers belΓͺ. Julle harde werk, leiding en ondersteuning bring ons span tot hier. Nou staan julle weer langs daardie mat en veg elke tree saam met hulle. π
Aan ons hele span β stoeiers Γ©n afrigters β WSG staan bankvas agter julle!
Gaan verteenwoordig ons klub met trots, gee julle beste en maak herinneringe wat julle vir altyd sal saamneem.
Ons is reeds trots op julle! β€οΈπππΏπ¦