30/08/2024
Mik en Druk Rugby Chats
Join our community as we dive into scrums, tackles, and epic tries.From local to International games.
30/08/2024
Hier kom dit, boys! is hier—kyk dit, geniet dit, en moenie vergeet om jou pelle te tag nie!
&Druk &Rys
Manne, Kwagges en Menere,
Kom geniet Hoërskool Bastion se Manne-aand saam met ons! Jy kan hierdie een nie misloop nie. Daar is genoeg drank om 'n os uit te sit. Onthou, alle drank is by jou kaartjie ingesluit. Kom kuier saam en ervaar MIK en DRUK op sy beste!
Kry jou kaartjies vandag nog! Kaartjies beloop R450 per persoon of R4500 per tafel—bring jou pelle saam!
Kontak MIK en DRUK vir kaartjies.
Hoërskool Bastion
Datum: 2 Augustus 2024
Tyd: 18:00 - 00:00
Plek: Hoërskool Bastion
Maak seker jy's daar!
-Tot Later
Lekker manne, dolfyne en konyne! Die tyd het aangebreek vir ons eerste video. Ek hoop julle geniet dit. Like en deel dit met julle pelle!
Bokke vs Portugal, Live chats met Mik:
Mik chat ń bietjie met die boys daar buite na vandag se wedstryd teen Portugal…Kom luister wat se die manne.
-Tot later
20/07/2024
Ons is kinderlik opgewonde vir die game!
Laatweet ons na die game wat julle gedink het, en hou die page dop vir ons volgende video 😉
Wie is julle ?
Baie welkom by Mik en Druk Rugby Chats se amptelike inleidingsvideo! Ons hoop julle geniet hom net soveel soos ons dit geniet het om dit te maak. Druk die like en share knoppie, en tag julle pelle!
- Tot later!
14/07/2024
Introduction video is record, nou begin die lekker dinge 😏
Hou ons socials dop vir die video om te land!
Tot Later!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Weltevreden Park
Roodepoort
2169