05/10/2026
ππ₯ WESTFERT BARBERSPAN 300 β DIE FINALE RONDTE! π₯π
Die laaste rondte van die Off Road North-kampioenskap is hier β en wat βn jaar was dit! π₯
π
24 OKTOBER 2026
π Doornbult Fees Terrein β R507 tussen Delareyville & Ottosdal
ποΈ Kwalifisering: 08:30
π Wedren begin: 12:00
Barberspan Motorklub is reg om die laaste wedren van die jaar behoorlik af te sluit! πͺπ₯ Ons sien uit om al die spanne, jaers, navigators, ondersteuners en motorsportliefhebbers by ons te verwelkom vir een laaste groot stryd in die stof!
En wanneer die enjins stil raakβ¦ π
π , vier ons die seisoen saam met βn spesiale jaar-einde prysuitdeling!
π Spitbraai β besprekings noodsaaklik
π» Verversings & kroeg beskikbaar
π Jaar-einde prysuitdeling
π₯ Goeie racing, goeie mense en βn aand om te onthou!
Kom maak die laaste ronde van 2026 een vir die geskiedenisboeke! ππ¨
Barberspan Motorklub β SIEN JULLE DAAR! ππ
---------------------------------------------------
ππ₯ WESTFERT BARBERSPAN 300 β THE FINAL ROUND! π₯π
The final round of the Off Road North Championship is here β and what a year it has been! π₯
π
24 OCTOBER 2026
π Doornbult Festival Terrain β R507 between Delareyville & Ottosdal
ποΈ Qualifying: 08:30
π Race starts: 12:00
Barberspan Motor Club is ready to close off the 2026 racing season in style! πͺπ₯ We look forward to welcoming all the teams, drivers, navigators, supporters and motorsport enthusiasts for one final battle in the dust!
And when the engines go quietβ¦ π
π We celebrate the season together with our Year-End Prize Giving!
π Spitbraai β bookings essential
π» Refreshments & bar available
π Year-End Prize Giving
π₯ Great racing, great people and a night to remember!
Letβs make the final round of 2026 one for the history books! ππ¨
Barberspan Motorclub β SEE YOU THERE! ππ