17/08/2026
π₯ AUGUST SPECIAL β TVC MOTIVATIONS π₯
Thinking about applying for a firearm licence? Now is the perfect time! πΏπ¦
For the month of August, we are offering our SPECIAL RATE OF ONLY R750 for firearm licence applications.
β
New Firearm Applications
β
Firearm Renewals
β
Additional Firearm Applications
β
Estate Firearm Applications
β
Duplicate Licence Applications
β
Professional Firearm Motivations
β
Competency & Further Qualifications
π₯ AUGUST SPECIAL: R750
π
Valid until 31 August 2026
Let us assist you with a professional, properly prepared application and motivation.
π Tanya van der Walt β 079 625 7806
π§ Firearm Applications: [email protected]
Professional β’ Reliable β’ Trusted
π² Contact us today and take the next step in your firearm licensing journey!
29/06/2026
Make Your Firearm Licensing Process Simple!
Whether you're applying for your first firearm licence or renewing an existing one, we're here to guide you every step of the way.
β
New Firearm Applications
β
Licence Renewals
β
Additional Firearm Applications
β
Competency & Further Qualifications
β
Professional Firearm Motivations
β
Estate & Duplicate Licence Applications
Fast. Reliable. Professional.
π Contact Tanya van der Walt today: 079 625 7806
"Your Firearm Journey. Our Expertise."
22/06/2026
βοΈβοΈβοΈβοΈβοΈβοΈ
20/03/2025
Goeie more aan elk van my getroue kliente, mede jagters en vriende/vriendinne. Ek kom met n seer hart vanoggend laat weet dat TVC Hunting Safari nie 2025 sal oop wees vir jag nie. Ek het met hierdie ding bakly, my hart en kop werk nog op die stadium nie saam nie. Met die afsterwe van my seun Jaden, is my mamma hart nog nie reg om daai .308 uit sy sak te haal en skoon te maak vir jag seisoen nie, Jaden hom laaste skoon gemaak. Ek is nog nie reg om die ammo wat Jaden laaste herlaai het uit te skiet nie. Ek is nog nie reg om in daai jag veld in te stap met die wete Jaden stap hom nie saam my nie, sy spore le nog daarπ Ek is nog nie reg om nuwe radios aan te koop nie, want Jaden se radio is saam hom begrawe en myne veilig gebere.
Op die stadium van die geveg, want dit is n geveg. Wen die seer en verlange nog die geveg. Ek deel dit met julle oop en eerlik en vertrou dat ek nie kliente sal verloor nie, en as ek doen is dit nie naastenby wat ek reeds verloor het nie. En vra uit my hart onverskoning vir die teleurstelling vanaf TVC Hunting Safari se kant af. En glo en vertrou almal sal verstaan en my besluit sal ondersteun.
Sterkte vir 2025 se jag seisoen. Gaan maak daai memories om die kampvuur, in di jag veld, maar meer en deels gaan doen dit saam julle kinders en geliefdes want ons weet nooit of dit ons laaste gaan wees nie.π«Ά
Mag dit met elkeen goed gaan.
Baie liefde
Tanya Van der walt
18/01/2025
Good day
2025 π available
All sizes.
Contact Tanya 079 625 7806
Leave your contact number or email and ill come back to you.
Thank you π
20/09/2023
Kom geniet die dag saam Wildman Brits.
27/06/2023
Dankie aan Ruhan en julle spannetjie. Was lekker om deel te wees van julle groepie asook die "new comers".